Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.
20 November 2026: Jy hoor jou ma of pa se woorde uit jou eie mond… en skrik. Jy het jouself belowe dat jy nóóit daardie soort ouer sal wees nie. Hoekom...
13 November 2026: Almal lyk of hulle weet waarheen hulle op pad is… behalwe jy. Is dit normaal om steeds oor jou lewensrigting te wonder? En, wat gebeur...
6 November 2026: Om in jou veertigs of vyftigs verlore te voel, kan saamhang met veranderende rolle en ’n identiteit wat nie meer so vanselfsprekend voel...
30 Oktober 2026: Jy is ongelukkig, maar jy bly. Wat hou jou daar? Liefde, vrees, of hoop dat dinge sal verander? En, is jy verlief op die mens voor jou, of...
23 Oktober 2026: Dit was ’n moeilike tyd, Maar was dit trauma? Hoe weet jy die verskil? En, as jy ná ’n verlies net aangegaan het, Beteken dit jy het nooit...
16 Oktober 2026: Kan jou werk só belangrik vir jou identiteit word dat jy nie meer weet wie jy is sonder jou beroep nie? Hoekom voel ons soms dieper eensaam,...
9 Oktober 2026: Kan jy jouself ná jare se aanpassing weer herontdek? Of het ons onsself eintlik nooit verloor of vergeet nie? Hoekom is dit so moeilik om...
2 Oktober 2026: Wat gebeur met jou wanneer jy in ’n toksiese verhouding is, wat jou stadig breek? Hoe herstel jy ná so ’n verhouding? Wanneer raak oorlewing...
25 September 2026: Wanneer begin stres jou verander? En, hoekom voel jy soms uitgeput, selfs wanneer jy eintlik niks fisies gedoen het nie? Jy kan tog nie...
18 September 2026: “Ek het nog nooit emosionele werk aan myself gedoen nie. Waar begin ’n mens?” Dis ’n vraag wat dalk meer van ons raak as wat ons wil...
11 September 2026: Hoe behou jy empatie in ’n gepolariseerde samelewing? Hoe kry jy weer nabyheid wanneer stres tussen jou en jou maat kom lê?
4 September 2026: Wanneer is dit tyd om ’n verhouding te los? En, waarom loop sommige mense ’n kamer binne en almal se aandag gaan sommer vanself na hulle?
28 Augustus 2026: Het jy ook soms die gevoel dat almal die handleiding vir die lewe gekry het, behalwe jy? Hoekom lyk dit asof ander mense presies weet wat...
21 Augustus 2026: Waarom breek sommige mense skielik in trane uit wanneer hulle stort? Is dit net die warm water, of gebeur daar iets dieper in die brein?...
14 Augustus 2026: Hoe stel jy grense sonder om mense te verloor? Hoe beïnvloed hormonale veranderinge jou emosionele stabiliteit?
7 Augustus 2026: Voel dit asof jy emosioneel leeg is, al gaan die lewe net aan? Hoe bou 'n mens weer energie ná emosionele uitputting? En kan 'n mens regtig...
31 Julie 2026: Baie ouers word later presies die ouer wat hulle hulleself beloof het hulle nooit sou wees nie. Hoe weet jy wanneer dit tyd is om 'n...
24 Julie 2026: Jou werk kan baie meer as net 'n salaris wees. Vir baie mense word dit deel van wie hulle is. En, hoekom voel sommige mense leeg, al het hulle...
17 Julie 2026: Hoekom was dit as kind so maklik om vriende te maak, maar as volwassene soveel moeiliker? En, wat gebeur met jou emosies wanneer geldsorge...
10 Julie 2026: Wat doen jy wanneer rou jou onverwags oorval, maar die lewe verwag jy moet net aangaan? En, hoe aanvaar jy groot verandering sonder om jouself...
Showing the latest 20 of 662. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_7rmwjtaznba06vrfsrpzgx8b04/episodes