Wêreldwys met Jaco Kleynhans podcast artwork

Wêreldwys met Jaco Kleynhans

by Maroela Media · AF · News, News Commentary

Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak. "Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.

109episodes
2024first episode
Weeklynew episodes
31 mintypical episode

Latest episodes

  1. Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Ep. 110

    Wêreldwys | Trump, Poetin en Jinping ontmoet | Ep. 110 ’n Historiese ontmoeting tussen Donald Trump, Wladimir Poetin en Xi Jinping in China vandeesweek...

    34 min
  2. Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109

    Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109

    33 min
  3. Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

    Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van...

    27 min
  4. Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107

    Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107

    29 min
  5. Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106

    Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106

    29 min
  6. Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105

    Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105

    39 min
  7. Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104

    In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as...

    33 min
  8. Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102

    Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102 In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor...

    26 min
  9. Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101

    Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat...

    33 min
  10. Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100

    In die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die...

    31 min
  11. Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98

    In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in...

    41 min
  12. Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97

    In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm....

    28 min
  13. Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96

    In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk,...

    19 min
  14. Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

    In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die...

    19 min
  15. Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

    Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot...

    24 min
  16. Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu

    Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu

    31 min
  17. Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92

    Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92

    40 min
  18. Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91

    Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91

    28 min
  19. Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

    In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee?...

    31 min
  20. Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89

    In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en...

    36 min

Showing the latest 20 of 109. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_05mmmq1j3wbz5tyrx2mkw2f3sz/episodes

More news podcasts →