Vreugde & Joy podcast artwork

Vreugde & Joy

by Radio Pulpit · AF · Religion & Spirituality, Education

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.

155episodes
2021first episode
Every 2 weeksnew episodes
1 h 11 mintypical episode

Latest episodes

  1. Hoe kan ek met my talente hoop versprei? Mariette Beukes deel haar getuienis

    Kreatiwiteit voed jou hart, Mariette Beukes en die Anties bring hoop versprei hoop deur hulle kunstgheid te gebruik. Mariette Beukes · Vreugde & Joy

    1 h 19 min
  2. Hoe maak jy 'n dissipel groot? Mizáne Pieterse van Little Loud Hearts deel 'n oplossing.

    #VreugdeJoy Wat as ons 'n program kon volg om te help met ons kinders grootmaak? Little Loud Hearts en Mizáne Pieterse het die antwoord. She follows first ·...

    1 h 2 min
  3. Is dit moeilik om jou talente te gebruik? Moira Hartzenberg deel hoe sy in geloof haar doel uitleef.

    #VreugdeJoy Soms kan die duiwel op jou skouer sit en vir jou probeer sê jy is nie goed genoeg nie, jy probeer te veel aanpak, Moira Hartzenberg deel hoe sy...

    1 h 8 min
  4. Hoe genees ek my wonde volkome om in oorwinning met Jesus te stap? Mariette Loubser help ons stap vir stap.

    Plak jy net 'n pleister oor jou pyn? Mariette Loubser deel wat die gevolge is en hoe om dit met God te genees. Mariette Loubser · Mariette Loubser Facebook ·...

    1 h 21 min
  5. Francois Boyce deel oor die onverwagde uitdagings van ouerskap

    #VreugdeJoy Francois en Amoré het 'n moeilike pad met hulle seun Levi se gesondheid gestap, danksy hulle geloof en gemeenskap ondersteuning kan hy hulle...

    1 h 18 min
  6. Hoe varander jy hoe jy oor jouself dink? Caro van Wyk deel haar getuienis

    #VreugdeJoy Soms val ons vas in wat die wêreld oor ons sê. Caro van Wyk deel hoe sy haar identiteit in God gevind het en luister na wat Hy vir haar lewe...

    1 h 11 min
  7. Van selfwaarde tot netwaarde - Carla Venter en Taryn Hunter Sharman help vroue leer oor geld

    #VreugdeJoy Neem beheer van jou finansies. Taryn Hunter Sharman van Faith and Fear en Carla Venter van Money with Carla gee saam hulp en raad. Hoe finansies...

    46 min
  8. Chantall van der Merwe bemoedig vroue met Spring into you

    #VreugdeJoy Dis belangrik om tyd te maak vir jou gesondheid - geestelik en fisies. Chantall van der Merwe deel 'n manier om dit te doen. Spring into you ·...

    45 min
  9. Wil jy weet hoe om jou plek in die Koningkryk te vind en ontgin? Brigette Marx deel oor haar roeping.

    #VreugdeJoy Brigette Marx deel oor die komponente en bergpieke van die Koninkryk. The Morning Start Ministries · Vreugde & Joy

    1 h 28 min
  10. Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

    #VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook...

    1 h 21 min
  11. Wat is jou storie? Vier vrouens deel hoe ons mekaar kan bystaan deur te deel.

    #VreugdeJoy Debbie, Rika, Marelize en Denise van Wat is jou storie - Your story matters gesels oor hoe stories deel jou kan bemoedig en deel maak van die...

    1 h 12 min
  12. Hettie Brittz gesels met ons rondom hulle kuier in Suid Afrika

    Ons gesels oor Huwelike, Kinders en vrouwees. Hettie Brittz Boektoer · Vreugde & Joy

    1 h 21 min
  13. Diensbaar? Maar weet nie altyd hoe nie? Zané Babinszky van Helpende Hand kom deel hoe.

    #VreugdeJoy Dis tyd om Maatskaplike werkers te vier. Helpende Hand bied baie geleenthede waar ons almal kan saamtrek om ons gemeenskap te help. Diensbaarheid...

    1 h 6 min
  14. Solomon Cupido deel sy getuienis en hoe om God in elke seisoen te vertrou.

    #VreugdeJoy Ons maak 'n draai by Josef en leer uit die Bybel en ons lewens. Solomon Cupido Instagram · Vreugde & Joy

    1 h 33 min
  15. Waar kan jy iemand wat lief is vir die Here ontmoet? Spontaan het die antwoord!

    #VreugdeJoy In vandag se tye is dit moeilik om iemand te ontmoet, nog moeiliker wanneer jy iemand met 'n verhouding met die Here soek. Clarice Visser en...

    1 h 13 min
  16. The power of prayer and fasting. Dr. Suzette Hattingh shares her experience.

    #VreugdeJoy Can I change my life with prayer and fasting? Dr. Suzette Hattingh from Voice in the City and Marlene Steyn from King's daughters of Excellence...

    1 h 10 min
  17. Wat leer ons by Josef? Moira Hartzenberg deel oor Camp Joseph in Zimbabwe.

    #VreugdeJoy Elke uitrek het sy uitdagings en seën. Moira Hartzenberg deel oor die onlangse uitreik in Zimbabwe, Camp Joseph. Ons gesels ook oor die rol wat...

    1 h 5 min
  18. Hoekom maak ons planne? Heidi Mollentze deel met ons hoe God se leiding verligting bring.

    VreugdeJoy Heidi Mollentze is 'n lewensafrigter wat daarna streef om mense te help om hulle volle potensiaal te bereik. Vandag deel sy hoe God se leiding...

    59 min
  19. Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

    #VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met...

    1 h 4 min
  20. Wat kan ñ Sprinkaan jou van geloof leer?

    Moira Hartzenberg deel haar nuwe boek vir kinders met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy asook oor die sendingwerk met die kinders in Zimbabwe Moira...

    56 min

Showing the latest 20 of 155. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_4wmp9e95xzax5v56kjkchrhbxk/episodes

More religion & spirituality podcasts →