Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Sonder hoop , Jesus ons lewende Hoop, kan ons nie bestaan nie. Ons gesels oor die verskil tussen Christelike hoop en gewone optimisme.Wat steel ons hoop? Hoe...
Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp, naamlik Uitbranding. Wat is dit presies, hoe is dit anders as gewone moegheid, wat is die waarskuwingstekens en...
Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremdheid, haar vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar...
Jessica shares her testimony of God walking with her through cancer, and the treasures she found in darkness. What an inspiring testimony. Vier Die Lewe
Janika kom vertel haar hartroerende verhaal van HOOP in Jesus te midde van swangerskap uitdagings, PCOS en `n miskraam. Vier Die Lewe
Hierdie boodskap is die eerste keer uitgesaai op 24 Augustus 2025. Wat `n inspirasie. (Magda is oorlede 10 Oktober 2026). Vier Die Lewe
Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop...
Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense...
Maryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg. Vier Die Lewe
Reinhardt kom gesels oor sy passie vir musiek, mooi grootword jare met musiek instrumente in die huis. Dan vertel hy hoe die HERE sy nefie se dood gebruik...
Joyful, stralende Zaretha kom gesels oor Nuwe Lof, en ook haar lied - Ek sing. Dan gesels ons ook oor die wyshede wat sy by haar kinders leer. Kom luister...
In hierdie episode praat Erich met ons oor`n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is...
Ons almal het al op een of ander manier swaargekry, of gaan dalk nou deur swaarkry. Erich gesels met ons oor geloof, oor die effek van swaarkry wat positief...
`n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar...
Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees...
Erich en Lizette gesels oor `n erge motorongeluk waarin hulle was, en hoe hulle lewens op `n wonderbaarlike wyse gered is. Aan God al die Eer! Vier Die Lewe
Oom Dirk kom getuig oor die HERE se hand tydens `n gewapende roof , en ook van `n onlangse wonderwerk toe hy menslik gesproke nie moes geleef het nie. BUT...
Wat is perfeksionisme, hoe speel dit uit in ons lewens tuis en by die werk.. Waar kom dit vandaan, hoe raak dit my as gelowige, en hoe breek ek vry. Kom...
In hierdie gesprek gesels ons oor die fondasie van elke gesin, en dit is om eerste deel te word van God se gesin. Hoe het ons mekaar lief te midde van...
Ons gesels oor die anatomie van vrees en invloed op jou liggaam en brein. Ons kyk wat in die Bybel staan, en hanteer angs sonder om skuldgevoelens te he. Wat...
Showing the latest 20 of 160. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2wahcw2qe5b1wse09vs824x2de/episodes