VEK  Therapéa podcast artwork

VEK Therapéa

by VEK Therapéa · AF · Religion & Spirituality, Spirituality

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te kan maak.

112episodes
2026first episode
Severalepisodes a week
25 mintypical episode

Latest episodes

  1. Wat sê die Woord - Past Bernard van der Vlies

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    51 min
  2. Pastoor Franko vd Vlies - Verkeerd om

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    36 min
  3. Pastoor Franko vd Vlies - God is in Beheer!

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    39 min
  4. Pastoor Belinda vd Vlies- Gee alles oor aan God

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    54 min
  5. Pastoor Bernard van der Vlies - Dinsdag Rosestad oordenking

    Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

    4 min
  6. Past Franko van der Vlies - Oggenddiens

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    39 min
  7. Past Bernard van der Vlies - Woensdag Rosestad Oordenkings

    Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

    3 min
  8. Pastoor Bernard van der Vlies - Maandag Rosestad oordenking

    Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

    4 min
  9. Past Bernard van der Vlies - Donderdag Rosestad Oordenkings

    Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

    4 min
  10. Past Franko van der Vlies - Rosestad Sondag Aanddiens

    HANDELINGE 17 Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie.

    25 min
  11. Past Franko van der Vlies - Rosestad Sondag Oggenddiens

    EKSODUS 41 Maar toe sê Moses: “Sê nou die Israeliete glo my nie en hulle luister nie na my nie en hulle sê die Here het nie aan my verskyn nie?”2Toe vra die...

    25 min
  12. Past Franko van der Vlies - Rosestad Saterdag Oggenddiens

    LUKAS 5 Die roeping van die eerste dissipels(Matt. 4:18-22; Mark. 1:16-20)1Op 'n dag toe Jesus langs die Gennesaretmeer staan en die skare vorentoe beur om...

    18 min
  13. Past Franko van der Vlies - Rosestad Vrydag Oggenddiens

    HANDELINGE 22 Paulus vertel van sy bekering(Vgl. Hand. 9:1-19; 26:12-18) 1“Broers en vaders, luister na wat ek nou tot my verdediging vir julle wil sê.”2Toe...

    18 min
  14. Past Franko van der Vlies - Rosestad Donderdag Oggenddiens

    MATTEUS 26 Die paasmaaltyd word voorberei(Mark. 14:12-21; Luk. 22:7-14)17Op die eerste dag van die fees van die ongesuurde brood kom die dissipels na Jesus...

    10 min
  15. Riglyne uit die woord en gebede

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    50 min
  16. Past Franko van der Vlies - Rosestad Woensdag Oggenddiens

    Om Jesus te volg (Matt. 16:24-28; Mark. 8:34 – 9:1) 23Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis...

    9 min
  17. Pastoor Franko vd Vlies Rosestad Dinsdag Oggenddiens

    DIE OPENBARING 4 God sit op die troon 1Hierna het ek, Johannes, in die hemel 'n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem, soos die geluid van 'n trompet,...

    10 min
  18. Pastoor Franko vd Vlies Rosestad Maandag Oggenddiens

    Om Jesus te volg (Matt. 16:24-28; Mark. 8:34 – 9:1) 23Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis...

    9 min
  19. Pastoor Franko - Wat sê die woord

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    1 h 2 min
  20. Pastoor Belinda - Ons sal roem op die Naam van die Here Onse God

    Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus...

    56 min

Showing the latest 20 of 112. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0nsa85nnz3a9nsjymxjzyxs43w/episodes

More religion & spirituality podcasts →