Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas podcast artwork

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

by Tygerberg Gesinskerk · AF · Religion & Spirituality, Christianity

Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.

652episodes
1970first episode
Weeklynew episodes
35 mintypical episode

Latest episodes

  1. Hoe om nie ’n Jesus-geleentheid mis te loop nie | 7 Uitputbare Bronne | Bron 6: Geleenthede

    Hoe weet jy watter geleenthede om aan te gryp? Nie elke oop deur is noodwendig ’n geleentheid van die Here nie. In hierdie boodskap kyk ons na hoe ons met...

    31 min
  2. Jy weet van God… maar ken jy Hom? | 7 Uitputbare Bronne | Bron 5: Geleerdheid

    Jy kan baie van die Bybel weet en steeds stilstaan in jou verhouding met God. Wat maak die verskil tussen kennis opgaar en werklik geestelik groei?In deel 5...

    38 min
  3. Besit jy jou geld, of besit dit jou? | 7 goue geldreëls | 7 Uitputbare Bronne | Bron 4: Geld

    Geld is ’n goeie dienaar, maar ’n slegte meester. Watter plek het dit in jou hart? In hierdie boodskap ontdek ons sewe goue geldreëls uit die Bybel: van...

    33 min
  4. Hoe gesond is jy regtig? | 7 Uitputbare Bronne – Deel 4

    Hoe gaan dit regtig met jou—na liggaam, siel en gees? Gesondheid is ’n uitputbare bron wat ons maklik as vanselfsprekend aanvaar. In hierdie episode van 7...

    33 min
  5. Wat doen jy met jou talente? | 7 Uitputbare Bronne – Bron 2

    Bêre jy jou talente vir “eendag”? Maar wat as daardie dag nooit kom nie? In hierdie tweede boodskap van ons reeks, 7 Uitputbare Bronne, ontdek ons uit Lukas...

    39 min
  6. Wat maak jy met die tyd wat jy het? | 7 Uitputbare Bronne – Bron 1

    Tyd is ’n geskenk van God—maar ons het nie ’n onbeperkte voorraad daarvan nie. Hoe gebruik ons die tyd wat aan ons toevertrou is? In hierdie boodskap besin...

    27 min
  7. Mors jy jou lewe sonder om dit te besef? | 7 Uitputbare bronne – Deel 1

    Jy kry net een lewe. Wat doen jy met dit wat God aan jou toevertrou het?Ons sien maklik wanneer water of geld vermors word. Maar besef ons wanneer ons ons...

    28 min
  8. Waarom is God jaloers? | El Kana | Die Name van God - Deel 10

    Wat beteken dit wanneer die Bybel sê God is ’n jaloerse God?In die afsluiting van ons reeks “Die Name van God” leer ons God ken as El Kana. Sy jaloesie is...

    34 min
  9. El Elyon – God die Allerhoogste | Name van God – Deel 9

    Hoe verander jou lewe wanneer jy werklik glo dat God die Allerhoogste is?In hierdie boodskap kyk ons na El Elyon – God die Allerhoogste. Ons sien deur...

    41 min
  10. Die Ewige God | God is nooit te laat nie

    Ons lewe binne tyd. Ons raak moeg, ons omstandighede verander en soms voel dit asof God te laat is. Maar God is ewig — Hy verander nie, Hy raak nie uitgeput...

    29 min
  11. El Roi – Die God wat jou sien | Name van God – Deel 7

    Het jy al ooit gevoel asof niemand jou werklik raaksien nie? Asof jy tussen mense staan, maar steeds alleen voel?In Deel 7 van ons Name van God-reeks ontdek...

    40 min
  12. El Shaddai: God die Almagtige | Niks is vir God onmoontlik nie | Die Name van God – Deel 6

    Wat is die een ding waarmee jy steeds worstel—angs, vrees, twyfel, onsekerheid of iets wat jou vasgevang laat voel?Om ’n kind van God te wees, beteken nie...

    35 min
  13. Adonai: Wanneer God Mý Here Word | Die Name van God – Deel 4

    Adonai beteken “my Here”—maar wat beteken dit werklik om aan God te behoort en Hom as Here van jou lewe te vertrou?In hierdie boodskap kyk ons na mense soos...

    39 min
  14. 4 Name van JAHWE en Wat Dit Beteken | Deel 3

    Wat openbaar die verskillende name van JAHWE oor wie God is en wat Hy vir ons doen?In hierdie derde deel van die reeks, Die Name van God, kyk Johan Delport...

    29 min
  15. Wanneer Jy Vrede, Voorsiening of Genesing Nodig Het | Jahwe - Deel 2

    Wie is Jahwe, en wat beteken dié Naam van God vir jou lewe vandag?In hierdie verkorte boodskap ontdek ons Jahwe as die God wat heers, vrede bring, voorsien...

    39 min
  16. God se Eerste Naam in die Bybel Beteken Méér as Wat Jy Dink | Elohim - Deel 1

    Wat beteken die Naam Elohim—die heel eerste Naam wat in die Bybel vir God gebruik word?In hierdie boodskap ontdek ons wat Elohim oor God se karakter...

    31 min
  17. Ná 51 Jaar Weet Ek Dít: Dit Was Nog Altyd Jesus | Chris Heunis

    Ná 51 jaar in die bediening kyk Chris Heunis met dankbaarheid terug op ’n leeftyd van God se genade, getrouheid en voorsiening.In hierdie besondere...

    36 min
  18. Wanneer God Stil Voel… Het Hy Jou Vergeet? | Hoop het ’n Naam

    Het jy al gebid, gewag en gewonder of God jou nog sien?Wanneer ’n antwoord uitbly, kan hoop begin voel soos ’n tou wat al stywer getrek word. Jy het dalk nie...

    42 min
  19. Wie se huis bou ek? | Chris van Schalkwyk

    Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville! -------------------------------------------------------------------- TIMESTAMPS: 0:00 Intro 06:42 Aan wie...

    31 min
  20. Leer my opreg liefhê | Chris Heunis

    Hoe sal mense weet dat ons dissipels van Jesus is? Nie deur geraas, gawes of goeie bedoelings alleen nie — maar deur liefde.In hierdie boodskap kyk Chris...

    39 min

Showing the latest 20 of 652. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_7pzj63gshrbh4rjktcrkhs5m59/episodes

More religion & spirituality podcasts →