"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek toekomsvenster.co.za.
Eerlikheid voor God is deel van ’n egte verhouding met Hom. Immers, dit is wat Hy vra: Gee My jou hart.
As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid...
Mag die Here ons die genade gee om met geestelike volwassenheid en onderskeiding te leef.
Mag jy vandag iets van hierdie rus ervaar en mag jy weet: Die Here is groter as dit wat jou bang maak.
Ons is dikwels vinnig om te kritiseer, maar hoe gereeld dink ons aan die stryd wat iemand anders stilweg voer?
Kom ons keer terug na die God van die Bybel.
Mag die Here ons telkens weer iets van Jesaja se gewaarwording gee: Here, ek het U nodig.
God het soveel aan ons toevertrou. Die vraag is nie net wat ons bely of watter godsdienstige dinge ons doen nie, maar watter vrug ons lewe dra.
Die vraag is dus: Is my hart by God? Is my hart werklik op Hom gerig? Het ek Hom lief?
Ek wil jou vandag uitnooi om hieroor na te dink: Waar staan jy in die verskillende verhoudings en samewerkingsverbande waarvan jy deel is?
Kom ons vertel vir mekaar, met dankbaarheid en verwondering, van die Here se goedheid en trou in ons lewens.
Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons...
Wat ’n genade om te weet dat wanneer ons woorde opraak, God se Woord nie ophou praat nie.
Ons volg immers Jesus. Die Een wat ons leer om selfs ons vyande lief te hê.
Ons is geroep om sout en lig te wees en iets van God se koninkryk sigbaar te maak.
God het jou in Christus Jesus voetstoots gekoop, maar Hy wil jou nie so los nie.
Wat is dit wat die Here aan jou toevertrou het en is jy daarmee besig?
Sal jy asseblief opdaag?
God roep ons nie bloot om besig te wees nie. Hy roep ons om voluit te leef – as mense wat aan Hom behoort.
Die blou hemelruim herinner ons aan ’n God wie se grootheid ons verstand te bowe gaan en wie se genade geen grense ken nie.
Showing the latest 20 of 200. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2ey5n5s0pgbc4tdfcxzyy0atx6/episodes