Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
“Daar is bietjie tong-in-die-kies-humor, en jy kan dit interpreteer soos jy wil, maar ek hou dit altyd skoon sodat dit vir oud en jonk is.” Facebook ·...
“Nou kan jy terugkyk en jy kan presies sien wat gebeur het. En belangrik: Nou kan jy God se hand in elke liewe detail sien.” Facebook · Toetentaal op Maroela...
“Daarom is dit belangrik om van die verlede bewus te wees en daaroor te praat, anders gaan die volgende geslag sê: ‘Ons weet nie wat met oupa en ouma gebeur...
“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan...
“Ek is nie die ‘poster boy’ van Afrikaanse musiek of van Afrikaans as taal nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Dr. Chris van der Merwe wil die lesse wat hy eers op 40 geleer het nou aan jong mense oordra – lesse oor werk, geloof, geld en wat dit werklik beteken om...
“Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers...
“Kleintyd het ek altyd gedink ons is skatryk. Ons was ryk aan liefde en kultuur, nie soseer aan geld nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en...
“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
“Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
“ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder...
Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela...
Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in...
“Ek mis my taal die meeste wanneer ons lang tye in Frankryk deurbring. Ons het aan die begin selde, indien ooit, Afrikaans gehoor.” Facebook · Toetentaal op...
Soms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook...
“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my...
“Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook · Toetentaal op...
“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”...
Showing the latest 20 of 158. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_104gjyn9txbr1avgsyrmqqq89d/episodes