Ons soek na die hart van Afrikaans. Afrikaans leef Vandag. Ons gesels met Afrikaners wereldwyd oor hulle ervarings...dis nou die plan. (Voorheen Afrikaans Vandag)
Ek kuier lekker saam met Sue-Ann van Afriforum - besoek hulle by https://afriforum.co.za
Ek kuier lekker saam met Sue-Ann van Afriforum - besoek hulle by https://afriforum.co.za
Paul en ek gesels oor die fluit en maak toe sommer ander draaie!
Paul en ek gesels oor die fluit en maak toe sommer ander draaie!
Spookstories en volksverhale
Ek kuier saam met Vicky Heunis en raai almal aan om die museum te gaan besoek! www.anglo-boer.co.za / www.wmbr.org.za
Ek gesels met Vicky Heunis ... en raai aan - gaan bezoek die Museum! www.anglo-boer.co.za / www.wmbr.org.za
'n Klein huldeblyk aan Dalene Mathee
Elmari en ek gesels oor Intentional Boundaries ... luister saam, dit laat mens nadink... https://www.youtube.com/@intentionalboundariesco
Wat beteken Afrikaans as mens na hulle lewensverhale kyk?
Hendrik en ek kuier lekker in die maand se M&M
Hendrik en ek kuier lekker en gesels in die maand se M&M
Een mens, een storie, so baie wat Afrikaans beteken
'n Paar eerstes in Afrikaans - stuur nog vir ons!
Hoe werk die dubbel nee? my kop draai!
Kom ontmoet vir Craig van Sussex Biltong Company
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
Gerhard het my inspireer om nog bietjie navorsing te doen ...
Gerhard en ek gesels oor KI en dan word dit Kragwoorde / Taboe Taal
Showing the latest 20 of 528. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_6pm4yvvr5kbf1sjg4xc6r3v2mc/episodes