Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
22 November 2026: Die Senior Mederedakteur van die WAT, Alet Cloete, en die Eindredakteur, Gerhard van Wyk, is saam met Ina Strydom in die ateljee om...
15 November 2026: Prof Marné Pienaar van die Universiteit van Johannesburg praat oor die verskynsel, Mengels. Dis die vermenging van Afrikaans en Engels, wat...
8 November 2026: As deel van die UP se taalontwikkelingsplan bied hulle aanleerderskursusse in Afrikaans en Sepedi aan. Daar is ook pedagogiekkursusse oor...
1 November 2026: Epistemiese toegang tot tersiëre onderwys is veel meer as toelating tot kursusbywoning. Dit handel ten diepste oor toegang tot kennis. As...
25 Oktober 2026: Prof. Elsabe Taljard en dr. Michelle Goosen wat albei betrokke is by die UP se taalontwikkelingsplan, vertel vir Ina Strydom meer oor die...
18 Oktober 2026: Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Annelise de Vries, vertel vir Ina Strydom meer oor van die...
11 Oktober 2026: Prof. Elsabe Taljard en dr. Helena Kruger-Roux van die Universiteit van Pretoria vertel vir Ina Strydom meer oor dié Universiteit se nuwe...
4 Oktober 2026: Die redakteur van Dinamies Afrikaans, ‘n Afrikaans handboek vir die intermediêre fase, Elmarie Lubbe, vertel vir Ina Strydom wat in die boek...
27 September 2026: Prof. Terrence Carney van Unisa vertel vir Ina Strydom wat taalmisdaad is, en hoe taalkundiges kan help om dié tipe taalgedrag te...
20 September 2026: Prof. Wium van Zyl is onlangs bekroon met die UJ-Vertaalprys vir sy vertaling van DIE ONGELUKKIGE EN TREURIGE VERHAAL VAN DIE SKIP DIE...
13 September 2026: Is kleurryk en kleurvol volledige sinonieme; en wat is die verskil tussen visioenêr en visionêr? Dié en ander taalnavrae word deur Alet...
6 September 2026: Dr. Alison Stander van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat vertel vir Ina Strydom...
30 Augustus 2026: Waar kom die woord bestiering vandaan? Waarom word so pas en huis toe los gespel? Het die aandagstreep die komma in gewone geskrewe taal...
23 Augustus 2026: Praat ‘n mens van padwerk, of padwerke? Hoekom is dit burgemeester en nie burgermeester nie? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is...
16 Augustus 2026: Gerhard van Huyssteen en Kabous Meiring vertel vir Ina Strydom van ‘n nuwe speletjiesprogram, Haas se Gat, wat binnekort op RSG se webwerf...
9 Augustus 2026: Die projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans, Chareldine van der Merwe, vertel vir Ina Strydom hoe dié organisasie tot stand gekom...
2 Augustus 2026: Die direkteur van die Afrikaanse Wikipedia, Deon Steyn, vertel vir Ina Strydom watter mylpale die afgelope jaar bereik is; watter uitdagings...
26 Julie 2026: Die taaladviseur van VivA, Maureen van Helden, vertel vir Ina Strydom waar tekstielname soos damask, linne en shweshwe vandaan kom. Hulle...
19 Julie 2026: Die taalkundige van die NWU, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom van navorsing wat hy en twee kollegas gedoen het oor...
12 Julie 2026: Die Afrikaanse Taalraad het onlangs herbesin oor sy rol en die pad vorentoe. Die direksievoorsitter, Daan Potgieter, vertel vir Ina Strydom...
Showing the latest 20 of 767. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_7dfr9pqv54bdxr1rprm9qj639d/episodes