Storiebeer Stories artwork

Storiebeer Stories · Storiebeer

Die muise verhuis - ñ Storiemuis Storie

Die Muise Verhuis | Rustige Afrikaanse Luisterstorie vir KindersIs dit tyd vir 'n skermvrye breek of 'n rustige slaaptydstorie? Sluit aan by die muisefamilie in die storie "Die Muise verhuis". Wanneer hul ou blyplek té nat word, pak hulle al hul goedjies op 'n groot varingblaar en vertrek op 'n opwindende verhuising na 'n droë nuwe tuiste onder die wortels van 'n denneboom! 'n Wonderlike, kalmerende storie vol ryk Afrikaanse woordeskat wat ideaal is om besige gedagtes rustig te kry.Teken in vir meer stories:As jy as ouer hou van kwaliteit Afrikaanse stories vir jou gesin, teken asseblief aan (Subscribe) op ons kanaal en druk die klokkie-ikoon vir gereelde nuwe stories!#Storiebeer #Kinderstories #Slaaptydstories #Afrikaans #DieMuiseVerhuis #AfrikaansVirKinders #Ouerskap #MammaBlog #Oudioboek #KleuterPret #RustigeStories #Skermvry #LuisterStorie

May 292026
1 minlength
21transcript lines
Publishertranscript source

Transcript first 15 of 21 lines

0:14Die meise verhuis. Die meisie hou onder die tafel,

0:19piekniek en pappa.se. Alles hier by ons is te nat.

0:24Dis tyd om te verhuis. Pappa en die kleintjies gaan uit

0:28om 'n droomhuis te soek. Na hulle 'n entjie heuwel

0:32opgestap het, kry die muise allerlei dro tonnels en holtes

0:38onder die wortels van 'n denneboom.

0:41Ons kan hier 'n lekker huis maak sy pappa.

0:45Maar waarmee sal ons kook classes?

0:48Waarmee sal ons speel snik but. Waar sal ons slaap die pakkie.

0:56Eers gaan ons huis toe en pak ons al ons goed in.

1:00C pappa, dan bring ons dit hierheen.

1:03En so gese so gedaan? Al die meisies.se goed word op

1:08'n groot varingblaar gestapel. Bo op die meubels kom ander

1:13blare om alles droog te hou. Kleiner blare hou elke muise

1:18droog. Die varingblaar gly nogal maklik

More Storiebeer Stories episodes →