Sterre en Planete podcast artwork

Sterre en Planete

by RSG · AF · Science

Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.

779episodes
2012first episode
Weeklynew episodes
26 mintypical episode

Latest episodes

  1. Sterre en planete: SpaceX maak geskiedenis met Mechazilla-toring; Swift-ruimteleskoop se einde

    22 November 2026: SpaceX het geskiedenis gemaak deur Starship uit die lug te vang met die Mechazilla-toring. Die Swift-ruimteleskoop het teruggeval aarde...

    26 min
  2. Sterre en planete: Maak self jou eie teleskoop

    15 November 2026: Het jy geweet jy kan self jou eie teleskoop maak? Chris Stewart is ’n amateur-teleskoopmaker, wat al vir 35 jaar teleskoopmaak-klasse...

    26 min
  3. Sterre en planete: SANSA se dienste

    8 November 2026: Dr. Stefan Lotz praat oor die jongste sonaktiwiteit. Die span praat oor die dienste wat by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap...

    25 min
  4. Sterre en planete: Moontlike ontdekking van ’n nuwe dwergplaneet

    1 November 2026: Jim Adams en prof. Matie Hoffman bespreek drie ruimtesendings, naamlik die Japanese Martian Moons eXploration (MMX), HERA, die opvolgsending...

    26 min
  5. Sterre en planete: Wat is die verskil tussen okkultasies en oorgange?

    25 Oktober 2026: Johan le Roux vertel van die hoogtepunte wat in November se naghemel te sien is, insluitend komeet- en asteroïde-nuus. Ons bespreek die...

    25 min
  6. Sterre en planete: Van NASA Deep Space Station 51 tot Hartebeesthoek Radio-sterrewag

    18 Oktober 2026: ’n Gereëlde luisteraar het ’n wonderlike wenk gegee oor iemand wat hy ken wat in die 1960’s uit Brittanje na Suid-Afrika gekom het om by...

    27 min
  7. Sterrre en planete: Ruimteweerraaisel opgeklaar; Nobelprys vir Fisika

    11 Oktober 2026: Dr. Stefan Lotz praat oor ruimteweer en verduidelik hoe wetenskaplikes onlangs ’n 1840’s ruimteweerraaisel opgeklaar het. Hy verklaar ook ’n...

    26 min
  8. Sterre en planete: “Cubesats”; Lagrange-wentelbaan

    4 Oktober 2026: Ons praat oor sogenaamde “cubesats” - een wat sowaar van hout gemaak is! Ons praat ook oor hoekom die materiale waarvan ruimtetuie gebou...

    25 min
  9. Sterre en planete: Starlink-flitse is VVV’s?

    27 September 2026: Ons hoor by Johan le Roux watter interessantehede voorlê in Oktober se nagte, asook die interessanthede wat in die geskiedenis in Oktober...

    26 min
  10. Sterre en planete: Sterrekunde in Namibië

    20 September 2026: Ons kuier in Namibië en hoor van die Africa Millimeter Projek, en hoe baie sterrekundige aktiwiteite daar in dié land is. Ons gaste,...

    26 min
  11. Sterre en planete: Ontdekking wat bestaan van donker materie moontlik kan bevestig

    13 September 2026: Dr. Stefan Lotz praat oor ruimteweer, en beantwoord ’n luiteraarsvraag oor die invloed van sonweer op langafstand-radiokommunikasie. Die...

    26 min
  12. Sterre en planete: Nancy Grace Roman-ruimteteleskoop

    6 September 2026: Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor die Nancy Grace Roman-ruimteteleskoop, en hoe dit vergelyk met Hubble en James Webb. Kan Hubble...

    26 min
  13. Sterre en planete: Komete wat die geskiedenis herskryf het

    30 Augustus 2026: Komete het dikwels die geskiedenis herskryf. Kort ná Julius Caesar se dood het daar ’n komeet verskyn wat so helder was, dat dit in die dag...

    26 min
  14. Sterre en planete: Africa2Moon-projek

    23 Augustus 2026: Suid-Afrikaanse ingenieurs en wetenskaplikes is tans besig met ’n interessante projek wat ’n eerste in die wêreld sal wees. Die...

    26 min
  15. Sterre en planete: Sterrekundiges meet iets wat Einstein voorspel het, wat te klein is om te meet

    16 Augustus 2026: Ons gas is ’n Suid-Afrikaner wat sy doktorsgraad in Australië doen, waar hulle dit kon regkry om iets te meet wat Einstein voorspel het....

    26 min
  16. Sterre en planete: Besonderse sonuitbarsting; SpaceX-botsing met maan

    9 Augustus 2026: Dr. Stefan Lotz vertel van ‘n besonderse sonuitbarsting aan die begin van Augustus. Prof. Matie Hoffman vertel die storie van die...

    27 min
  17. Sterre en planete: Maan-na-Mars-marathon; 20 Julie; Herwinning van vuurpyle

    2 Augustus 2026: Jim Adams vertel van ’n Maan-na-Mars-marathon, en hoekom 20 Julie ’n spesiale datum is vir die Maan en Mars, met ’n besonderse...

    26 min
  18. Sterre en planete: Maansverduistering in Augustus

    26 Julie 2026: Augustus se hoogtepunte sluit in ‘n besonderse maansverduistering. Ons word ook weer herinner aan interessante Russiese sendings destyds, soos...

    26 min
  19. Sterre en planete: Agter die skerms

    19 Julie 2026: Het jy geweet dat Sterre en Planete oorspronklik as ’n vyfminuut insetsel in Hennie Maas se kontinuïteitskof begin het? Willie Koorts se...

    27 min
  20. Sterre en planete: Hoekom flikker sommige hemelliggame in verskillende kleure?

    12 Julie 2026: Dr. Stefan Lotz het die jongste ruimteweervoorspelling. Ons hoor watter invloed die son op die ander planete in ons sonnestelsel het. ’n...

    26 min

Showing the latest 20 of 779. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1sg7bwz677bjwahwbacb95rgfv/episodes

More science podcasts →