Stellenbosch Gemeente Preke podcast artwork

Stellenbosch Gemeente Preke

by Stellenbosch Gemeente · AF · Religion & Spirituality, Christianity

Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.

155episodes
2023first episode
Weeklynew episodes
31 mintypical episode

Latest episodes

  1. 15 November 2026 || Filippense - Staan Vas || André Serfontein

    “Alles wat waar is, alles wat edel is (all that is awe-inspiring), alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is –...

    33 min
  2. 08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha

    Paulus is in die tronk vanwaar hy ‘n brief skryf aan die gemeente in Filippi. daar ‘n gaping is tussen waar Paulus hom bevind en waar hym bevind en waar hy...

    28 min
  3. 01 November 2026 || Filippense - Onderstebo || André Serfontein

    “God is not found in the soul by adding anything, but by a process of subtraction.” - Meister Eckhart

    28 min
  4. 04 Oktober 2026 || Huistaal || Deon Botha

    Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en...

    33 min
  5. 27 September 2026 || Moedertaal || André Serfontein

    "Instructions for living a life: Pay attention. Be astonished. Tell about it.” - Mary Oliver

    29 min
  6. 20 September 2026 || Vertaal || Pieter Roeloffse

    Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”? Hoe sou dit lyk...

    45 min
  7. 13 September 2026 || 'n Ander Taal || Heinrich Dry
    34 min
  8. 6 September 2026 || Taal Van My Hart || Pieter Roeloffse

    Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na...

    33 min
  9. 30 Augustus 2026 || Hier Omgevou Deur Genade || André Serfontein

    Genade is soms verbasend alledaags. “I do not understand the mystery of grace - only that it meets us where we are but does not leave us where it found...

    31 min
  10. 23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha

    Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by...

    27 min
  11. 16 Augustus 2026 || Selfs Hier || Pieter Roeloffse

    “The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes - because God is interested in good...

    45 min
  12. 09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein

    Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel...

    33 min
  13. 02 Augustus 2026 || Kyk Hier || Heinrich Dry

    Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van...

    31 min
  14. 26 Julie 2026 || Reeds Hier || André Serfontein

    God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk,...

    26 min
  15. 19 Julie 2026 || Skoonheid • Eenvoud || Pieter Roeloffse

    ’n Duisend stemme skreeu soos markplein-verkopers vir ons aandag. Die nuutste guru’s vertel ons hoe ons moet dink. Sosiale media vertel ons waarvoor ons moet...

    29 min
  16. 12 Julie 2026 || Skoonheid • Vriendskap || Deon Botha

    Ons is geskep na die beeld van God, in verhouding — Vader, Seun en Heilige Gees Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat romantiese verhoudings...

    27 min
  17. 05 Julie 2026 || Skoonheid • Spasie || Pieter Roeloffse
    37 min
  18. 28 Junie 2026 || Skoonheid • Lig || André Serfontein

    As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou...

    27 min
  19. 21 Junie 2026 || Die Gees Lei || Heinrich Dry

    Ons het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy kerk uit te leef. Die reeks het begin...

    29 min
  20. 14 June 2026 || Die Gees Dra || Deon Botha

    Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte. Jesus het dit so goed verstaan - die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het...

    27 min

Showing the latest 20 of 155. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_48qatrpz0dahdsqe2c41c63n7z/episodes

More religion & spirituality podcasts →