Spitstyd podcast artwork

Spitstyd

by RSG · AF · Society & Culture

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

1,063episodes
2020first episode
Severalepisodes a week
12 mintypical episode

Latest episodes

  1. Kuns met kontant: Armand Steenkamp (Deel 1)

    In die Boesmanland en Namakwaland leer ’n mens vroeg in jou lewe dat jy nie reën kan bestel nie. Jy moet die goeie jare benut en die droë jare kan oorleef....

    8 min
  2. RSG Help: Baby Therapy Centre, Pretoria

    Dr. Scheán Babst vertel van die Baby Therapy Centre (BTC) in Lynnwood, Pretoria. Dit is 'n welsynsorganisasie wat al langer as 30 jaar baba’s, jong kinders...

    9 min
  3. Almal en nog wat: The Weather Hooligan

    Vir sommige mense is die weer veel meer as net temperature, reën en wind. Dit is ‘n passie, ‘n avontuur en soms selfs ‘n adrenalien-ervaring! Juandré...

    13 min
  4. Kuns met kontant: Richard van der Westhuizen (Deel 2)

    Party kunstenaars maak treffers. Ander maak geskiedenis. En dan is daar kunstenaars wie se werk deel word van ons kollektiewe geheue. Richard van der...

    8 min
  5. RSG Help: Tygerberg Hospitaal Kindertrust

    Die Tygerberg Hospitaal Kindertrust help onder meer om lewensreddende mediese toerusting aan te koop, kindersale te verbeter en te verseker dat jong pasiënte...

    12 min
  6. Almal en nog wat: Miniatuur antieke meubels

    Elga Koster vervaardig miniatuur reproduksies van antieke meubels op 'n skaal van 1 tot 12. Sy kombineer houtwerk, metaalwerk en fyn borduurwerk. Wat as 'n...

    17 min
  7. Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 4)

    Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na ‘n paar van die skelmstreke wat jou...

    11 min
  8. Kuns met kontant: Richard van der Westhuizen (Deel 1)

    Party kunstenaars maak treffers. Ander maak geskiedenis. En dan is daar kunstenaars wie se werk deel word van ons kollektiewe geheue. Richard van der...

    8 min
  9. RSG Help: Good Samaritan’s Network

    Cindy Kotze, direkteur van Good Samaritan’s Network, gesels oor dié organisasie wat ongeveer 100 vroeëkinderontwikkelingsentrums in die Wes-Kaap ondersteun,...

    14 min
  10. Almal en nog wat: Natuurlewefotograaf

    Isak Pretorius is onlangs vir die tweede keer as ’n kategoriewenner in die gesogte internasionale Wildlife Photographer of the Year-kompetisie aangewys. Sy...

    13 min
  11. Kuns met kontant: Rhona van Niekerk (Deel 2)

    Hoeveel mense loop nie met 'n droom rond wat hulle jaar ná jaar uitstel nie? Omdat die lewe gebeur, die rekeninge betaal moet word en daar altyd iets...

    7 min
  12. RSG Help: Sungardens Palliatiewe Sorgsentrum, Pretoria

    Irma Schnetler-Ras, voorspraakbeampte van die sorgsentrum, gesels oor Sungardens, wat al vir vier dekades liefdevolle versorging en ondersteuning aan mense...

    11 min
  13. Almal en nog wat: Franse Vreemdelingelegioen

    Johann Botha is 'n Suid-Afrikaner wat al sewe en 'n half jaar lank in die Franse Vreemdelingelegioen dien. Hy het sy eerste twee jaar as 'n valskermsoldaat...

    15 min
  14. Kuns met kontant: Rhona van Niekerk (Deel 1)

    Hoeveel mense loop nie met 'n droom rond wat hulle jaar ná jaar uitstel nie? Omdat die lewe gebeur, die rekeninge betaal moet word en daar altyd iets...

    8 min
  15. RSG Help: Asterix, the Long Firefighting Dog (Limpopo)

    Jaco Rautenbach is die stigter, besturende direkteur en brandweerhoof van ASTERIX, THE LONG FIREFIGHTING DOG. Hulle lewer brandbestryding- en noodhulpdienste...

    12 min
  16. Almal en nog wat: Papier- en dokumentrestoureerder

    Elke ou historiese dokument, handgeskrewe brief of kunswerk op papier dra ’n storie. Suzanne Louw is ’n geakkrediteerde papier- en dokumentrestoureerder van...

    14 min
  17. Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 3)

    Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na ‘n paar van die skelmstreke wat jou...

    15 min
  18. Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 2)

    Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die...

    9 min
  19. RSG Help: Solidariteit Helpende Hand se Broodnodig-projek

    Kinders se veiligheid is BROODNODIG. Deur Ons Plek se Broodnodig-projek te ondersteun verseker jy ‘n veilige en voorspoedige toekoms vir ons kinders....

    13 min
  20. Almal en nog wat: Gian Groen

    Willem Pelser gesels met Gian Groen oor liedjieskryf en KI-musiek.

    19 min

Showing the latest 20 of 1,063. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2q4w643tf3b3x82x05mjj83psr/episodes

More society & culture podcasts →