Spesiale uitsending podcast artwork

Spesiale uitsending

by RSG · AF · Society & Culture

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.

149episodes
2020first episode
Weeklynew episodes
23 mintypical episode

Latest episodes

  1. Met raad en daad: Wat gebeur wanneer die stemlokale sluit?

    Elsje van Jaarsveld praat met Jaques Jansen, streeksopleider van die OVK in die Sentraal Karoo, oor wat presies met jou stem gebeur sodra die stemlokale op 4...

    24 min
  2. Met raad en daad: Wat gebeur alles op stemdag?

    Ons kyk ons breedvoerig na die finale stappe van stemdag, insluitend die opening- en sluitingstye van stemlokale, die prosedures binne die stemhokkie, die...

    20 min
  3. Met raad en daad: Verkiesingskode vir goeie gedrag

    Elsje van Jaarsveld gesels met Jacques Jansen van die OVK oor die rol van politieke agente, waarnemers, sekuriteitsdienste, die media en...

    25 min
  4. Jou gemeenskap: SALGA 18 Oktober 2026

    Jody Hendricks vind uit hoe infrastruktuur-ontwikkeling gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

    20 min
  5. Met raad en daad: Spesiale stemme

    Oor minder as ’n maand vind die plaaslike regeringsverkiesing in Suid-Afrika plaas. Dit is ’n geleentheid om vir dienslewering en algemene bestuur in jou...

    26 min
  6. Jou gemeenskap: SALGA 11 Oktober 2026

    Jody Hendricks vind uit hoe samewerking gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

    20 min
  7. Jou gemeenskap: SALGA 4 Oktober 2026

    Jody Hendricks vind uit hoe kapitaalbesteding gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

    24 min
  8. Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesers

    Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir...

    25 min
  9. Jou gemeenskap: SALGA 27 September 2026

    Jody Hendricks vind uit hoe goeie waterbestuur op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

    23 min
  10. Jou gemeenskap: SALGA 20 September 2026

    Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

    23 min
  11. Jou gemeenskap: SALGA 13 September 2026

    Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

    25 min
  12. Jou gemeenskap: SALGA 6 September 2026

    Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

    20 min
  13. Met raad en daad: Spesiale stemme

    Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor spesiale stemme. Ons kyk na...

    21 min
  14. Jou gemeenskap: SALGA 30 Augustus 2026

    Jody Hendricks kyk na hoe toerisme op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

    20 min
  15. Met raad en daad: Vry en regverdige verkiesings

    Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. In hierdie praat Elsje van Jaarsveld met Jacques Jansen van die OVK oor wat 'n verkiesing...

    25 min
  16. Jou gemeenskap: SALGA 23 Augustus 2026

    Jody Hendricks bespreek die bestuur van waterinfrastruktuur op plaaslike regeringsvlak.

    20 min
  17. Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesers

    Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir...

    23 min
  18. Jou gemeenskap: SALGA 16 Augustus 2026

    Jody Hendricks bespreek van die hoogtepunte van die vorige vier episodes oor werksaamhede op plaaslike regeringsvlak.

    20 min
  19. Met raad en daad: Die nominasie van kandidate

    Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die nominasie van kandidate vir die komende munisipale verkiesing. Hulle kyk na die verskillende...

    24 min
  20. Jou gemeenskap: SALGA 9 Augustus 2026

    9 Augustus 2026: Jody Hendricks vind meer uit van die bestuur van waterinfrastruktuur op plaaslike regeringsvlak.

    23 min

Showing the latest 20 of 149. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_60zy55xgaebhfrgpmar7dmf7fp/episodes

More society & culture podcasts →