Spektrum podcast artwork

Spektrum

by Radio Pulpit · EN · Religion & Spirituality, Christianity

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

216episodes
2026first episode
Severalepisodes a week
6 mintypical episode

Latest episodes

  1. Wynand du Preez - Neem verantwoodelikheid vir jou aandeel

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “neem...

    5 min
  2. Kalaharistories: Duskant niemandsland

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat...

    4 min
  3. Willem Botha 'n hart vir Japan

    Johann Els gesels met Willem Botes oor sy hart vir Jesus in Japan en ook sy boek wat hy geskryf het, The Miracle is to Walk on the Earth. Spektrum Podcasts

    15 min
  4. Gateway News - 18 Nov

    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he...

    4 min
  5. Vivienne Heath Curating an inner life with God - Prayer

    Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is:...

    2 min
  6. John Dykkamp on finding his identity in Christ

    Johann Els is speaking to John Dykkamp. God took him from nothing and carved him into the person that he has become - to finally understand God’s Plan and...

    12 min
  7. Huweliksfokus: Wees weer nuuskierig oor mekaar

    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon...

    4 min
  8. Jannie Pelser - Nuusinsig oor koalisies

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

    5 min
  9. Paul Vosloo ken die kronkelpaaie wat na Jesus lei

    Johann Els gesels met Paul Vosloo, oor sy kronkelpad bekering toe. Spektrum Podcasts

    12 min
  10. Ds Janlu Kuyler - God sien

    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek...

    6 min
  11. Kalaharistories - Koba se moedbreekhek

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat...

    8 min
  12. John Ringo Beukes ken God se genade

    Johann Els gesels met John Ringo Beukes. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse evangelis en openbare spreker wat veral bekend is daarvoor dat hy sy persoonlike getuiens...

    32 min
  13. Vivienne Heath: The Joy of Sabbath keeping

    Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy...

    3 min
  14. Dr Gaye Moonieya about the hidden victims of abortion

    Based on an article in Gateway News, Johann Els is speaking to Dr Gaye Moonieya, who attained her PhD at 67 for pioneering a study on the “hidden victims” of...

    17 min
  15. Huweliksfokus: Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie

    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon...

    4 min
  16. Jannie Pelser nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

    4 min
  17. Leon en Amanda Ferreira staan deur alles

    Johann Els gesels met Leon Ferreira. Bruis tydskrif het nounet ‘n artikel gedoen oor sy - en sy vrou Amanda, se stryd teen Kanker en hoe dit sy verhouding...

    13 min
  18. Ds Janlu Kuyler - God die regverdige regter

    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek...

    7 min
  19. Wynand du Preez - Versorging van ander

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: "Maak seker jy...

    4 min
  20. Kalaharistories: Al agter genade aan

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat...

    6 min

Showing the latest 20 of 216. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1fyd7vz74rbq5ayz291jstpcq5/episodes

More religion & spirituality podcasts →