Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
25 November 2026: Ons praat met 'n regskenner oor die tersydestelling van die Phala Phala-paneelverslag. Kommer oor afleggings van onderwysers in verskeie...
24 November 2026: Die ANC gee sy besluitneming oor koalisies terug aan plaaslike leiers in rade. Productivity SA maak sy jongste produktiwiteitsyfers bekend....
23 November 2026: Die verkiesing van 'n nuwe burgemeester vir die Johannesburg Metro kan dalk vertraag word. Opeenhopings by Durban se hawe vertraag...
20 November 2026: Moord neem af in die tweede kwartaal van die 2026/27-boekjaar. Die ANC betrek die SAKP by gesprekke om koalisies in onbesliste munisipale...
19 November 2026: Die EFF hoop om teen môre 'n koalisieooreenkoms met die ANC, ActionSA en die MK-Party te beklink. 87% van onderwysers en ander personeel se...
18 November 2026: Inflasie styg tot bó vyf persent. Die Nasionale Raad vir Geslagsgeweld en Vrouemoord sukkel om sy mandaat uit te voer. Reaksie op...
17 November 2026: Koalisieonderhandelings is steeds aan die gang, maar bewerings doen die rondte dat ActionSA saam met die ANC en kleiner partye koalisies in...
16 November 2026: Ons praat met die redakteur van Parys se koerant oor die stormskade op dié dorp. 'n Klimatoloog verduidelik hoe klimaatsverandering en El...
13 November 2026: Die Onafhanklike Verkiesingskommissie publiseer vandag die name van raadslede wat as verkies verklaar is. Sowat 150 000 aansoeke vir...
12 November 2026: Die regering reik riglyne uit om meer bestendige koalisieregerings in munisipaliteite te bevorder. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee...
11 November 2026: Politieke partye stel hulle voorwaardes namate onderhandelinge oor die vorming van nuwe plaaslike regerings begin. Spanning tussen die...
10 November 2026: Matriekeksamen-knoeiery steek kop uit in die Wes-Kaap. Vusimuzi Cat Matlala sit sy getuienis by die Madlanga-kommissie voort....
9 November 2026: Die ANC in die Oos-Kaap sê dit is tyd dat dié party selfondersoek doen nadat hy sy meerderheidstem in nege munisipaliteite verloor. Intussen...
6 November 2026: Koalisiepolitiek kry nuwe momentum namate die ANC steun verloor. Suid-Afrika se verkiesingsuitslae is onder die vergrootglas van...
5 November 2026: Uitslae van die plaaslike regeringsverkiesings stroom van oral in. Ons praat met verslaggewers, die Verkiesingskommissie en politici. Die...
4 November 2026: Kiesers trek hulle kruisies in die plaaslike regeringsverkiesing. Kan ons 'n hoër kieseropkoms by die stembus verwag? Vroeë aanduidings is...
3 Oktober 2026: Kritici van die regering sê honderde duisende werksgeleenthede kan in die slag bly weens Suid-Afrika se weglating uit AGOA. Ons hoor by die...
2 November 2026: Die polisie word geloof vir die vastrek van verdagtes betrokke by die aanval op die boer, Donovan Marx. Spesiale stemme word landwyd...
30 Oktober 2026: Ons praat met die OVK oor hulle gereedheid vir volgende week se plaaslike regeringsverkiesing. March and March, die MK Party en die ATM skop...
29 Oktober 2026: Reaksie op 'n wrede plaasaanval in Noordwes. Drie Wes-Kaapse onderwysers getug oor hulle gedrag op sosiale media. Benjamin Netanyahu loop...
Showing the latest 20 of 2,571. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0p44mtkyynafp92sr9dbpy619d/episodes