Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag. https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Hoeveel mense moet rondom één vrou sterf...
’n Ram, ’n melktert en ’n boer sonder sy broek, net toe die veeinspekteur opdaag! DIE INSPEKSIE ’n Storie uit Oom Eldee se Wêreld. Welkom terug by,...
VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Vir jare het jong seuns op die Kaapse...
Wat doen jy as niemand iets goeds oor ‘n oorlede man se begrafnis kan sê nie? In Oom Gert se geval leen jy maar ‘n goeie daad by sy broer! Oom Gert se...
'n Man verdwyn tydens die pouse van ’n teatervertoning. Geen bloed nie. Geen liggaam nie. Geen antwoorde nie. Agt-en-twintig jaar later word ’n versteekte...
Vier osse. Twee plase. Een grens. Vir jare het almal geweet waar die grens tussen Vaalbank en Doornhoek loop. Totdat die families begin stry het. Maar die...
VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was jonk. Hy was getroud. En sy wou hom...
Stoffel het beweer sy eie skaduwee het een oggend voor hom uitgeloop. Nie ’n gewone skaduwee nie. Hierdie een het ver voor hom geloop, tot by ’n ou...
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis....
Piet het sy hoenders geken. Attie het geweet hoe om te bou. Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg. Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die...
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Twee woorde in rooi verf teen ’n...
Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan. Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan. Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie...
'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf. Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant. Bloed in die rubber. En iets...
VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - [email protected] CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android -...
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg...
’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een...
Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi...
Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die...
HOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In...
Op Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul...
Showing the latest 20 of 269. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_6h2ba0ffszavpah7vmx8w2jvmr/episodes