Skrywers en Boeke podcast artwork

Skrywers en Boeke

by RSG · AF · TV & Film, Arts

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.

747episodes
2012first episode
Weeklynew episodes
51 mintypical episode

Latest episodes

  1. Skrywers en boeke: KI en die boekbedryf; Kinderboeke vir die Kerskous

    25 November 2026: Het kunsmatige intelligensie ‘n plek in die boekbedryf? Johan Steyn, ‘n KI-kenner, gesels met Ilse Salzwedel hieroor. Johan Myburg gesels...

    51 min
  2. Skrywers en boeke: Riana Scheepers oor kinderboeke; Leonie van Rensburg vier 45 jaar in boekbedryf

    18 November 2026: Ilse Salzwedel gesels met Leonie van Rensburg van Graffiti-boeke oor haar 45 jaar in die boekbedryf. Riana Scheepers vertel vir Christelle...

    51 min
  3. Skrywers en boeke: Sophia Kapp se nuwe reeks oor vier susters

    11 November 2026: Sophia Kapp gesels oor haar laaste twee romans: STERRE IS VIR ALTYD (wat onlangs met ‘n ATKVeertjie bekroon is) en GOEDHEID EN GUNS, wat...

    52 min
  4. Skrywers en boeke: Keina Swart (Swerwerskraal); Kinderboekuitgewer Shawna Leze Meiring

    3 November 2026: Ilse Salzwedel gesels met Keina Swart oor haar roman SWERWERSKRAAL (gebaseer op ‘n ware verhaal). Jy kan ook luister na ‘n gesprek wat...

    54 min
  5. Skrywers en boeke: Martin Steyn (BLINDE KOL); Debat oor KI-boeke kry nuwe momentum

    28 Oktober 2026: Ilse Salzwedel gesels met Martin Steyn oor sy jongste roman, BLINDE KOL. Johan Myburg vertel meer oor ‘n nuwe boek deur Isabelle Allende. Hy...

    51 min
  6. Skrywers en boeke: Hulde aan Linda Rode; Chris Vorster oor TOBIE

    21 Oktober 2026: Die kinderboekkenner, skrywer en vertaler, Linda Rode, is onlangs oorlede. Luister na ‘n onderhoud wat Ilse Salzwedel in 2014 met haar...

    51 min
  7. Skrywers en boeke: Jean Cooper (WAAR DIE TEERPAD OPHOU); Nederlandse digter Mustafa Stitou

    14 Oktober 2026: Ilse Salzwedel gesels met Jean Cooper oor sy boek, WAAR DIE TEERPAD OPHOU, waarin hy skryf oor sy 80 dae per motorfiets deur Afrika. Dr....

    52 min
  8. Skrywers en boeke: Bekroningsplegtigheid van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

    7 Oktober 2026: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon jaarliks uitsonderlike werk in die Afrikaanse letterkunde. Ons neem jou saam na...

    49 min
  9. Skrywers en boeke: Joan Hambidge se 70e verjaarsdagviering by Tuin van Digters

    30 September 2026: Die digter en akademikus Joan Hambidge se 70e verjaarsdag is tydens die onlangse Tuin van Digters by die Breytenbachsentrum op Wellington...

    51 min
  10. Skrywers en boeke: Loftus Marais oor Karel Schoeman-biografie DAARDIE LEWE

    23 September 2026: Loftus Marais gesels oor Karel Schoeman se biografie, DAARDIE LEWE. Vind meer uit oor die boeke wat vanjaar bekroon is met ATKV...

    52 min
  11. Skrywers en boeke: Henda Olivier (DONKERHART); Erla Diedericks (JAGSPINNEKOP)

    16 September 2026: Aanhangers van die Gruffalo (Goorgomgaai in Afrikaans) sal bly wees om te hoor daar is ‘n splinternuwe boek in dié reeks, GRUFFALO GRANNY....

    48 min
  12. Skrywers en boeke: UJ-Pryse vir Afrikaans en Literêre Vertaling

    8 September 2026: Die Universiteit van Johannesburg se pryse vir Afrikaans en die vertaalprys is op 4 September aan die wenners oorhandig. Luister na ‘n...

    54 min
  13. Skrywers en boeke: Olive Schreiner se VAN MAN TOT MAN; Stefaans Coetzee; M.E.R.

    2 September 2026: Prof. Marni Bonthuys gesels oor VAN MAN TOT MAN, ‘n voorheen ongepubliseerde roman van Olive Schreiner was pas in Afrikaans verskyn het....

    54 min
  14. Skrywers en boeke: Elmarie Dercksen - Wat Die Witbors Wou Sê

    26 Augustus 2026: Elmarie Dercksen gesels oor haar tweede roman, WAT DIE WITBORS WOU SÊ. Johan Myburg het nuus oor internasionale boeke, soos DREAM COUNT van...

    47 min
  15. Skrywers en boeke: Carel van der Merwe

    19 Augustus 2026: Carel van der Merwe is bekend as bekroonde skrywer van nie-fiksie. Hy gesels oor sy loopbaan en DIE SERWIËR, ‘n spanningsroman uit sy pen....

    42 min
  16. Skrywers en boeke: Wenners van LAPA-jeugromankompetisie; Martin Versfeld 115 jaar

    12 Augustus 2026: Anschen Conradie gesels oor die wenners van die LAPA-jeugromankompetisie. (Fanie Viljoen se DIE SEUN MET DIE SWAELTJIE, Zelda Bezuidenhout...

    51 min
  17. Skrywers en boeke: Nie-fiksie boeke; Zirk van den Berg

    5 Augustus 2026: Anschen Conradie gesels oor vier nie-fiksie boeke wat sy kan aanbeveel: Graham Coetzer se ZAMA ZAMA, Ryan Blumenthal se TRACE, Dominique...

    53 min
  18. Skrywers en boeke: Bettina Wyngaard (1971 – 2026)

    29 Julie 2026: ‘n Huldigingsprogram vir die skrywer en aktivis, Bettina Wyngaard, wat op 24 Julie oorlede is. Kerneels Breytenbach, Ingrid Jones, Marni...

    54 min
  19. Skrywers en boeke: Allen Grootboom - AS DIE VUUR HUIL

    22 Julie 2026: Suzette Myburg gesels met die skrywer Allen Grootboom oor sy debuutroman, AS DIE VUUR HUIL. Ilse Salzweddel praat met Anchen Conradie oor twee...

    51 min
  20. Skrywers en boeke: Daniëlla van Heerden; Jeanne Goosen

    15 Julie 2026: Ilse Salzwedel gesels met Daniëlla van Heerden oor haar bundel onderhoude met ma’s, DIE HART VAN ‘N MA. Johan Myburg bring hulde aan die...

    1 h 2 min

Showing the latest 20 of 747. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_7d9tqn46nfaajrr9b90ba9sk9q/episodes

More tv & film podcasts →