SFM Gesondheid Sake podcast artwork

SFM Gesondheid Sake

by SFM STREEK RADIO · AF · Health & Fitness, Alternative Health

Jou weeklikse doses Gesondheid.

157episodes
2021first episode
Every 2 weeksnew episodes
14 mintypical episode

Latest episodes

  1. 💚 Gesondheidsake | kreatien – veel meer as net spierkrag! 💪🧠 - 25 November 2026

    💚Gesondheidsake | kreatien – veel meer as net spierkrag! 💪🧠 Wanneer ons aan kreatien dink, sien ons sommer iemand wat in die gimnasium gewigte stoot! 🏋️...

    17 min
  2. 🍷 Gesondheidsake | Die glasie wat meer kos as wat jy dink! - 11 November 2026

    🥂 Die feestyd is om die draai, en saam met die lekker kuier kom daar dikwels ’n glasie wyn of ietsie kouds. Maar wat doen alkohol werklik aan jou...

    15 min
  3. Gesondheidsake - ☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? ☀️ - 28 Oktober 2026

    🌿☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? Vandag op Gesondheidsake gesels Gerda met Danny oor iets wat verniet en oral om ons beskikbaar is — sonlig, vars...

    16 min
  4. 🥑Gesondheidsake | Jy is wat jy eet - 07 Oktober 2026

    🎙️ JY IS WAT JY EET Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek gesels met Danny oor hoe jou dieet en leefstyl jou gesondheid kan beïnvloed. 🥑...

    16 min
  5. SA NATURAL PRODUCTS | LIVING NATURALLY ACADEMY - 06 Oktober 2026

    🌿 BETAALDE INHOUD | LIVING NATURALLY ACADEMY Vandag gesels Danny met Anette Rheeder, koördineerder van die SA Natural Living Academy, oor hul volgende...

    11 min
  6. 🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

    🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom...

    18 min
  7. Gesondheidsake: 🤧nies, jeuk en ’n toe neus – dis weer lentetyd! - 02 September 2026

    🌼 lente in die lug… en stuifmeel ook 🤧 Lente is heerlik – totdat die nies, toe neus en jeukerige oë begin! In vandag se Gesondheidsake gesels ons saam met...

    17 min
  8. Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

    Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te...

    14 min
  9. 😴 Voel jy konstant moeg, geïrriteerd of emosioneel uitgeput? Dit mag meer as net stres wees... 05 Agustus 2026

    In hierdie week se Gesondheidsake het Christine gesels oor uitbranding (burnout) – die tekens wat ons dikwels miskyk en hoe chroniese stres ons liggaam,...

    14 min
  10. Gesondheidsake🧠 Stres hoef jou nie te beheer nie – leer hoe om dit reg te bestuur. 🌿 29 Julie 2026

    In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda waardevolle wenke gedeel oor hoe ons stres beter kan hanteer – nie net deur ons ingesteldheid te verander nie,...

    14 min
  11. GESONDHEIDSAKE | Leer om stres te bestuur voordat dit jóú bestuur - 01 Julie 2026

    Stres is deel van die lewe – maar dit hoef nie jou lewe oor te neem nie. 🎙️ In hierdie week se Gesondheidsake gesels Danny met Christine van The Local...

    13 min
  12. GESONDHEIDSAKE | Hoe help ons ander om beter gesondheidskeuses te maak? 💚24 Junie 2026

    Ons almal wil graag die mense vir wie ons omgee help om gesonder te leef. Maar werk preke, druk en argumente regtig? In hierdie week se Gesondheidsake...

    14 min
  13. 🌿 Gesondheidsake – Wat motiveer jou om ’n beter lewenskwaliteit te hê? 🌿03 Junie 2026

    Wat laat ’n mens elke dag met vreugde opstaan? ☀️ Wat motiveer jou om beter na jouself om te sien, gesonder te leef en die beste uit elke dag te haal? In...

    12 min
  14. Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

    Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs...

    16 min
  15. Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026

    🌬️Maak Asemhaal Makliker – Die Krag van Suurstof en Osoon 🌬️ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik...

    13 min
  16. Gesondheidsake: 🩺Niergesondheid – Moenie wag tot dit te laat is nie! 29 April

    Gerda praat hierdie week op Gesondheidsake oor iets wat baie mense ignoreer… jou niere. Jou niere werk stilweg elke dag om jou liggaam skoon en in balans te...

    16 min
  17. Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

    Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons...

    13 min
  18. 🤧 Gesondheidsake: Wees gereed vir die griepseisoen! 🎧 25 Maart 2026

    Griepseisoen is hier – maar is jy regtig voorbereid? Vandag gesels Gerda oor die moets en moenies om jouself en jou gesin te beskerm. 👉 Ons kyk na: • Die...

    14 min
  19. Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

    Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam...

    12 min
  20. Gesondheidsake: 🩺Bek en Klou vs. Hand, Voet en Mond – Wat is die verskil? 26 Februarie 2026

    🩺Baie mense raak deurmekaar wanneer hulle hoor van bek-en-klouseer by diere en hand-, voet- en mondsiekte by mense. Is dit dieselfde? Kan dit oordra? En wat...

    15 min

Showing the latest 20 of 157. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1nyn09s3keaee831qjepeg49yp/episodes

More health & fitness podcasts →