SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
📚 Naskoolse studie is een van die belangrikste beleggings wat jy in jou toekoms kan maak. Maar hoe bekostig jy dit, veral wanneer jy reeds werk of ander...
🌿🌊 Wat leer 'n mens wanneer die kuslyn jou klaskamer word en die natuur jou leermeester? 🎙️ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met M.C....
’n Professionele sportloopbaan kan groot finansiële geleenthede bied, maar wat gebeur wanneer die sportloopbaan tot ’n einde kom? 🎧 Danny Peens gesels...
Want a greener lawn, healthier plants and a garden bursting with flowers and vegetables? 🌷🥬 This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek...
🌍 Ons natuurlewe verdwyn teen 'n kommerwekkende tempo. Maar kan ons die agteruitgang keer – en waar begin ons? 🎙️ Vanoggend om 11:30 bring Fred Orban weer...
🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is...
💵 Jy werk hard vir jou geld, maar werk jou geld ook vir jou? ’n Goeie salaris beteken nie noodwendig finansiële sekuriteit nie! 🎙️ Danny Peens gesels met...
Fungi can quickly become a serious problem in the garden – from powdery mildew and rust to black spot, root rot and anthracnose. But with the right treatment...
🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger? Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer klein robwelpies op ons strande langs...
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - 🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzé...
👥 In vandag se politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Chris Potgieter –...
📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan! Is ’n finansiële plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? 🤔 🎙️ Danny gesels met...
Hoeveel weet ons werklik van wat in die dierewêreld aangaan? En besef ons hoe belangrik dit is om ons kosbare biodiversiteit te bewaar? 🎙️ In vandag se Kus...
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING 👥 In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die...
In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: Lodewyk Coetzee (Wyk...
🎙️ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking,...
Are armyworms destroying your lawn? Are aphids, mealybugs and scale insects taking over your beautiful garden? 🌱 🎙️ Join Paul Hartzenberg from Protek on SFM...
📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart...
🌿 Mosselbaai se huidige boomplantprojek plaas die kollig op die belangrike rol wat bome in ons dorpe en gemeenskappe speel. 🎙️ Vandag het Fred Orban in Kus...
In hierdie politieke gesprek stel Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Jaco Lotter – die nuwe Wyk...
Showing the latest 20 of 184. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0w4997fdhjarjt74ksjsxd2101/episodes