Sê dit soos dit is podcast artwork

Sê dit soos dit is

by Gerhard Papenfus · AF · Business, Entrepreneurship

Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.

81episodes
2023first episode
Weeklynew episodes
1 h 3 mintypical episode

Latest episodes

  1. MAFUBE MUNISIPALITEIT

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met leiers uit Mafube oor hoe ’n gemeenskap besluit het om nie langer op politiek te wag nie. Hoe bring...

    1 h 14 min
  2. CHARLENE GROBLER & IAN VAN ZYL

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese...

    27 min
  3. DIRK VAN ZYL SMIT 2

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en...

    1 h 7 min
  4. DIRK VAN ZYL SMIT

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan...

    1 h 18 min
  5. THEO DE JAGER 7

    Gerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation...

    1 h 8 min
  6. KOOS MALAN 6

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie...

    56 min
  7. FAAN VAN DER WALT

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Faan Van der Walt, die uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars. Wat verg dit om vanaf 'n nederige...

    1 h 9 min
  8. DINAH BRONKHORST

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou...

    1 h 6 min
  9. DIRK HERMANN 2

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese...

    1 h 0 min
  10. KALLIE KRIEL

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer...

    52 min
  11. THEO DE JAGER 6

    In hierdie insiggewende gesprek oor landbou-doeltreffendheid en plaaslike boerderypraktyke bespreek Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Theo de...

    1 h 11 min
  12. CILLIERS BRINK 3

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die...

    34 min
  13. DAWIE ROODT 2

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy...

    1 h 3 min
  14. NICK VAN RENSBURG

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van Rensburg Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman...

    1 h 32 min
  15. PIETER JANSE VAN RENSBURG

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir...

    52 min
  16. ANTON SMITH

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 - Anton Smith Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat...

    58 min
  17. CILLIERS BRINK 2

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065 - Ciliers Brink 2 Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers...

    1 h 8 min
  18. WILLIE JONES

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie Jones Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses...

    1 h 2 min
  19. JOHANN HOLM 2

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Johann Holm. Hulle bespreek die ‘waarde’ van geld, geld as 'n bate en vergelyk goud en...

    50 min
  20. KOOS MALAN 5

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale...

    57 min

Showing the latest 20 of 81. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1dy6yqzbwaan4t63y1q6bv2p5p/episodes

More business podcasts →