RSG Sport podcast artwork

RSG Sport

by RSG · AF · Sports

'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

426episodes
2013first episode
Severalepisodes a week
6 mintypical episode

Latest episodes

  1. Formule 1 Kragbote

    F1-kragboot is een van die vinnigste en mees tegniese watersporte in Suid- Afrika. Dis ’n wêreld waar enjins brul, bote dans op die randjie van fisika, en...

    13 min
  2. Trampolien- en tuimelgimnastiek in Suid-Afrika

    Trampolien- en tuimelgimnastiek is waarskynlik nie een van die bekendste gimnastiekdissiplines onder die breë Suid-Afrikaanse sportpubliek nie. Tog verg dit...

    10 min
  3. Hilux DKR Alpha vir die Dakar

    Toyota Gazoo Racing Suid-Afrika het hulle nuwe Dakar 2027-kandidaat, die Hilux DKR Alpha, bekendgestel. Dié lae en breë bakkie, wat in Fritz Klaaste se...

    6 min
  4. Sporttrivia: Afrikaanse gholfterminologie

    Heinrich Schulze praat oor Afrikaanse gholfterminologie, en Bosman de Villiers se boek, GHOLF SAAM MET DIE BOERE.

    5 min
  5. Koffiesport 21 November 2026

    'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering.

    5 min
  6. Mzansi Rugbyliga begin in 2027

    Monty Dumond verteenwoordig die Mzansi Rugbyliga (MRL). Hy is die mede-eienaar, direkteur van rugby en hoofafrigter van die Paarl Caracals, een van die tien...

    10 min
  7. 2026-Nedbank Gholf-uitdaagtoernooi

    Die Nedbank Gholf-uitdaagtoernooi begin eersdaags weer by Sun City. Die toernooi het ‘n ryke geskiedenis. Ons gesels hieroor met Michael Vlismas, ‘n...

    14 min
  8. Tussen die sportblaaie: Boxers Die Alone

    Heinrich Schulze blaai deur Njabulo Ndbele se boek, BOXERS DIE ALONE: REFLECTIONS ON BOXING IN THE EASTERN CAPE.

    4 min
  9. Koffiesport 14 November 2026

    'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering.

    4 min
  10. Koffiesport 7 November 2026

    'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering.

    4 min
  11. Netbal terug in Olimpiese Spele?

    Jenny van Dyk is die hoofafrigter van die Protea-netbalspan. Haar onmiddellike mikpunt is die 2027 Netbalwêreldbeker in Sydney. Sy het onlangs op RSG Sport...

    10 min
  12. Greg Minnaar opgeneem in Wêreld Bergfiets-heldesaal

    Die Suid-Afrikaanse fietsrylegende, Greg Minnaar, is op 4 Oktober 2026 in Lake Placid in die VSA in die Wêreld Bergfiets-heldesaal opgeneem. Sy loopbaan...

    12 min
  13. Sporttrivia: Beroemdes en berugtes

    Heinrich Schulze kyk na 'n rugbyspanfoto uit 1932, waarin vind meer uit van die stories van die beroemdes en berugtes wat in die span was.

    4 min
  14. Koffiesport 31 Oktober 2026

    'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering.

    4 min
  15. Assore Joburg Ope Muurbalkampoenskap

    Die Assore Joburg Ope Muurbalkampoenskap het plaasgevind vanaf 20 - 24 Oktober 2026 in die Parkview Muurbalsentrum. Willem Pelser gesels met Suid-Afrika se...

    12 min
  16. Tussen die Sportblaaie: Godfather of the Waves

    Heinrich Schulze blaai deur Mike Larmont en Graham Spence se boek, GODFATHER OF THE WAVES: THE LIFE AND TIMES OF A SURFING TRAILBLAZER.

    5 min
  17. Figuurskaats in SA

    Christo Viljoen is die president van die Suid-Afrikaanse Figuurskaatsvereniging. Hy gesels oor hierdie grasieuse en aanskoulike sportsoort wat reeds 85 jaar...

    11 min
  18. Jean Visser pak MXGP in 2027

    Suid Afrika se Jean Visser het aangekondig dat hy in die 2027-seisoen aan Motorcross se premierklas, die MXGP, sal deelneem. Visser sal aan al die Europese...

    7 min
  19. Koffiesport 24 Oktober 2026

    'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering.

    4 min
  20. Sporttrivia: Die Geyser-familie (Deel 2)

    Heinrich Schulze kyk na die sportpretasies van die Geyser-familie.

    5 min

Showing the latest 20 of 426. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_595jqgbwatbdm8ddtbprmfp8st/episodes

More sports podcasts →