RSG Landbou podcast artwork

RSG Landbou

by RSG · AF · Society & Culture

'n Program vir boere dwarsoor die land.

3,684episodes
2014first episode
Severalepisodes a week
24 mintypical episode

Latest episodes

  1. RSG Landbou: Rosyntjiebedryf in Olifantsriviergebied ly onder donsskimmel

    25 November 2026: Die rosyntjiebedryf in die Olifantsriviergebied staar ernstige finansiële uitdagings in die gesig nadat ’n grootskaalse donsskimmeluitbraak...

    24 min
  2. RSG Landbou: Biosekuriteit in die sitrusbedryf

    24 November 2026: Het jy geweet dat wanneer jy ‘n sitrusboom in die noordelike deel van Suid-Afrika koop, dit nie oorgrens na die Wes-Kaap vervoer mag word...

    25 min
  3. RSG Landbou: Waterbeperkings; Vrystaat Predasieforum

    23 November 2026: Landbou in die Wes-Kaap dra die swaar las van nuwe waterbeperkings wat op 16 November deur die minister van water en sanitasie in dié...

    24 min
  4. RSG Landbou: Raymond Weels

    21 November 2026: Raymond Weels van Graham Beck Wines is aangewys as die algehele wenner by vanjaar se Wes-Kaap Prestige Agri-toekennings. Raymond se...

    13 min
  5. RSG Landbou: Ekonomiese groei in die Wes-Kaap

    20 November 2026: Statistiek Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die derde kwartaal van 2026 tot 33,7% gestyg, teenoor 33,6% in die vorige...

    21 min
  6. RSG Landbou: Graansilo’s in Suid-Afrika

    19 November 2026: ‘n Luisteraar wil weet waarom daar soms meer graanbuise in een ry van ‘n kompleks is as die ander ry. Dr. Charl van der Merwe van Agbiz...

    22 min
  7. RSG Landbou: Elsenburg se navorsingsplase; Fertasa

    18 November 2026: ‘n Plantwetenskaplike van Elsenburg, Annelene Swanepoel, het tydens die Outeniqua-navorsingsplaas se inligtingsdag op George, ‘n aanbieding...

    22 min
  8. RSG Landbou: Die belangrike rol van skaapherders

    17 November 2026: Skaapherders speel ‘n waardevolle rol op die plaas van die 2026 Veeplaas Klimaatslim-ambassadeur, Veronica Rorich. Julian Mathys is haar...

    25 min
  9. RSG Landbou: Hittestres by koeie; Kennisoordrag in wynbedryf

    16 November 2026: Het jy geweet hoë-produserende koeie is baie sensitief vir hittestres? Anel van Schalkwyk van Vitam International verduidelik hoe om...

    24 min
  10. RSG Landbou: Die bestuur van teeltroppe in die somer

    14 November 2026: RSG Landbou word opgedra aan die beesboere van Suid-Afrika. Ná ‘n jaar met ernstige uitdagings, is daar tog in die pylvak van 2026 goeie...

    12 min
  11. RSG Landbou: Weeruiterstes wat gewasse onder erge stres plaas

    13 November 2026: Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts van die Wes-Kaap se Departement van Landbou, praat oor die onlangse uitbreking van Afrika-perdesiekte....

    21 min
  12. RSG Landbou: Mooirvier Studiegroep-slagoskompetisie

    12 November 2026: Die Mooirvier Studiegroep se gewilde slagoskompetisie by Potchefstroom het vanjaar weer groot belangstelling gelok. Die voorsitter, Awie...

    25 min
  13. RSG Landbou: Nasionale ramprojek vir kommunale wolboere

    11 November 2026: ‘n Nasionale ramprojek vir kommunale wolboere hoop om die wolbedryf ‘n aansienlike hupstoot te gee. Volgens Dan Kriek van die Nasionale...

    24 min
  14. RSG Landbou: Waarom boer Dirk de Beer met Wagyubeeste?

    10 November 2026: Die Dohne Merino-wêreldkongres het onlangs in die Wes-Kaap plaasgevind. Ons hoor wat die voorsitter van die plaaslike genootskap, Koenas...

    23 min
  15. RSG Landbou: Hoekom is balans so belangrik vir beestelers?

    9 November 2026: ‘n Tema wat by vanjaar se LRF Veeskool na vore gekom het, is dat beestelers altyd balans in gedagte moet hou. Wat beteken dit, en waarom is...

    23 min
  16. RSG Landbou: Landbou-akwakultuur

    7 November 2026: Hierdie is ‘n storie oor films, gevinde diere, en hoe die wêreld onder water deurgaans aanpas. Jy kan glo dat feite gereeld fiksie troef in...

    11 min
  17. RSG Landbou: Langgewens-navorsingsplaas vier 100 jaar

    6 November 2026: Annalene Swanepoel is die wetenskaplike bestuurder van die plantdirektoraat by die Departement van Landbou in die Wes-Kaap. Liezl Mackenzie...

    22 min
  18. RSG Landbou: SA se sitrusuitvoere

    5 November 2026: In 2025 was daar sowat eenhonderdduisend hektaar sitrus in die grond, en die totale uitvoere was meer as 204 miljoen kartonne. Dit het...

    24 min
  19. RSG Landbou: Cape Natural Tea Products vier 30 jaar

    4 November 2026: Hoe kan landbou met vertroue aan die verbruiker ‘n gehalteproduk lewer? Hendri Truter van DeliCo het by die afgelope Toyota US Woordfees...

    24 min
  20. RSG Landbou: Brande

    3 November 2026: Volgens weerkenner Johan van den Berg moet grondeienaars in sowel die winter- as somerreënvalgebiede die volgende paar maande op hulle hoede...

    25 min

Showing the latest 20 of 3,684. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_4zrym10dw5a9xtgbv4a1arwjyg/episodes

More society & culture podcasts →