RSG Kuns podcast artwork

RSG Kuns

by RSG · AF · Arts

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

2,989episodes
2012first episode
Severalepisodes a week
10 mintypical episode

Latest episodes

  1. Chevonne Plaatjies

    Dis nie aldag dat ‘n mens op 'n jong dirigent afkom nie, en boonop een wat reeds op 'n jong ouderdom heelwat vermag het. Terrance April gesels met Chevonne...

    11 min
  2. Daniël Naude - Still Life

    Christelle Webb-Joubert het tydens die Woordfees saam met die feeskunstenaar, Daniël Naude, deur sy uitstalling, Still Life, gestap.

    25 min
  3. Mia van Wyk - The Sacred in the Ordinary

    Christelle Webb-Joubert stap saam met die kunstenaar Mia van Wyk deur haar uitstalling, The Sacred in the Ordinary.

    12 min
  4. Cape Town Opera se Romeo en Juliet

    Ná 'n suksesvolle toer van Cape Town Opera se PORGY AND BESS in onder andere Parys, Berlyn en Dortmund, is die geselskap terug in Suid-Afrika. Hulle is...

    8 min
  5. Mozart and More

    Jean-Pierre Verster van Salon Musiek vertel van MOZART AND MORE, hulle laaste konsert vir 2026.

    4 min
  6. De Klerk Oelofse oor Perfect Pitch

    Die eerste Perfect Pitch is vanjaar by die Woordfees aangebied. Christelle Webb-Joubert gesels met die wenner, De Klerk Oelofse.

    12 min
  7. Oppiwater 2027-program

    Oppiwater 2027 se feesdirekteur, Frans Swart, vertel wat alles op die program is vir die fees wat plaasvind van 14 tot 19 Februarie 2027.

    13 min
  8. Die Groot Kersfees Saamsing

    Die Groot Kersfees Saamsing is ‘n eerste vir Bloemfontein. Die regisseur, DuPreez Strauss, vertel meer.

    8 min
  9. Sleeping Beauty: The Musical

    Die regisseur Jill Girard van Peoples Theatre vertel van hulle laaste produksie vir die jaar, Sleeping Beauty: The Musical.

    10 min
  10. Capital Music Association

    Die stigter en voorsitter van Capital Music Association, Blignault Gouws, gesels oor hulle webwerf waarop verskeie dienste aangebied word.

    10 min
  11. Pieter Bezuidenhout

    Christelle Webb-Joubert kuier saam met die komponis en koorleier Pieter Bezuidenhout. Hy gesels oor sy loopbaan en sy projekkoor, Stadskoor/ -choir/ - ikwayara.

    21 min
  12. Into the Woods by

    Wat kry jy as die verhale van Rooikappie, Aspoestertjie, Repelsteeltjie en Jan en die Boontjierank op een verhoog bymekaar bring. Dit is wat Stephen Sondheim...

    12 min
  13. Sum - Franco Prinsloo

    Die komponis, Franco Prinsloo, vertel van sy oratorium, Sum.

    10 min
  14. Janice Honeyman se Alice in Wonderland-pantomime

    Dit is weer tyd vir pantomime in Johannesburg! Terrance April gesels met die akteur Charlie Bouguenon oor wat Gauteng se gehore vanjaar te wagte kan wees.

    9 min
  15. Legato Koorfees 2026

    Die jaarlikse Legato Koorfees het ‘n nuwe tuiste gekry. Die bestuurshoof, Tiaan Ras, vertel meer.

    5 min
  16. Gin by Amperdaar

    Die akteur Pieter Grobbelaar gesels oor die toneelstuk, Gin by Amperdaar. Hy is ook verantwoordelik vir die vertaling en verwerking.

    8 min
  17. Die storie van Emily

    Regisseur Nico Scheepers vertel van die nuwe toneelstuk, Die storie van Emily, as deel van die Emily Hobhouse 100-vieringe in Bloemfontein.

    7 min
  18. La Motte se Somer Klassieke Musiekreeks

    Hugo Theart gesels oor La Motte se Somer Klassieke Musiekreeks. Hugo is die artistieke program koördineerder.

    6 min
  19. Illustreerder Martinus van Tee

    Tydens 2026 se Woordfees was Christelle Webb-Joubert deel van twee gesprekke by die RSG en ATKV Vierkant. By een van die gesprekke het sy met die...

    8 min
  20. Johannesburg Filharmonies se 2026-lenteseisoen

    Terrance April gesels met Magdalena de Vries, ’n perkussiespeler, oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen wat op 29 Oktober by die Linder...

    8 min

Showing the latest 20 of 2,989. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_36jzhr789caqstnnnj3f6391nc/episodes

More arts podcasts →