RSG Dokumentêr podcast artwork

RSG Dokumentêr

by RSG · AF · Society & Culture, Education

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste

365episodes
2012first episode
Weeklynew episodes
26 mintypical episode

Latest episodes

  1. PLEKTRUM deur Esté de Klerk

    ‘n Plektrum is ‘n klein stukkie gereedskap wat gebruik word om snaarinstrumente mee te tokkel. Vir die Suid-Afrikaanse kitaargenie, musiekvervaardiger en...

    53 min
  2. GESTEEL UIT DIE GROND: VETPLANTE VIR DIE WÊRELDMARK deur Jacqui January

    Jacqui January neem ons na ‘n verlate klipkoppie waar mans douvoordag skaars vetplante stroop vir die wêreldmark. Kenners gesels oor versamelaars se...

    24 min
  3. SUID-AFRIKA SE KAALVOETKONINGIN, ZOLA BUDD deur Jody Hendricks

    Zola Budd is bekend is vir haar kaalvoetstyl, wêreldrekords en ’n Olimpiese loopbaan, waarin sy vir twee lande deelgeneem het. Sy het die 5000 m-wêreldrekord...

    26 min
  4. KOEBAAI KELDERS VAN GEHEIME deur Haidee Muller-Isaacs

    KELDERS VAN GEHEIME was eTV se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama oor al die intrige, liefdeskinkels en donker geheime op die fiktiewe...

    29 min
  5. DIE GIF IN JOU HAND: DIE ONSIGBARE PRYS VAN E-ROMMEL deur Lizelle de Bruin

    Ons almal het daardie laai vol ou selfone, kabels en toestelle wat ons lankal nie meer gebruik nie, en niemand weet wat daarmee gebeur as jy dit weggooi nie....

    26 min
  6. DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom

    Magda van Biljon sal vir baie mense altyd die “Wielie Walie-tannie” wees, want sy het dié program op SAUK-televisie vir 14 jaar lank aangebied. Maar haar...

    26 min
  7. SIEKEFONDS OF SKYNVEILIG? deur Mari Hudson

    As die ongebreidelde styging in mediesefondspremies en private gesondheidsorg aanhou voortduur, kan private sorg buite bereik van nog meer mense raak. Is dit...

    25 min
  8. DIE GEVAAR IN ONS GROEN ARE deur Esté de Klerk

    Hoe besoedel is Suid-Afrika se riviere? Wat veroorsaak dit? Wie is verantwoordelik daarvoor? Ontbreek daar ‘n politieke wil? Is daar ‘n gebrek aan...

    29 min
  9. DIE LANGPAD deur Ettienne Ludick

    Om ’n langafstand-vragmotorbestuurder te wees, is nie in elke mens se bloed nie. Dis lang ure weg van jou geliefdes, en gevare op die pad wat genavigeer moet...

    25 min
  10. NIE VIR HAAR GEBOU: DIE GESLAGSGAPING IN DIE ONGELUK deur Martelize Brink

    Vroue is meer geneig om ernstig beseer te word, of te sterf, in motorongelukke as mans, met 'n 73% hoër waarskynlikheid van ernstige beserings in...

    25 min
  11. MET DIE HELM GEBORE deur Flip Loots

    Die sien van rampe, voorbodes, geluk, besonder gelukkig wees - dit is alles woorde wat gebruik word vir iemand wat in die volksmond bekendstaan as “met die...

    26 min
  12. MUSIEK IN DIE ARE: GESLAGTE VAN PAPIER-MUSIEK deur Carla Mackenzie

    Die Papier Family Band se musiek vertel die verhaal van familie, erfenis en die unieke ritmes wat al geslagte lank deel vorm van Suid-Afrika se musikale...

    22 min
  13. ’N PADDA IS ‘N DING WAT SPRING, OF NIE? deur Kobus Rudolph

    Hoekom kry mens paddas in jou huis? Kan ‘n padda muurklim? Hoekom verdrink paddas as hulle amfibieërs is? Kry mens vratjies van paddas? Is paddas giftig?...

    27 min
  14. WAT LAG JY? deur Ina Strydom

    Humor is so oud soos die berge – en deel van die menslike bestaan. Daar is ook talle genres van humor, en dit word in talle vorme aangebied. Verskeie kenners...

    23 min
  15. IN DIE SKADU VAN VERSLAWING deur Jaco de Waal

    Verslawing begin nie altyd met ’n groot besluit nie. Soms begin dit stil, en voor jy dit besef, het dit jou hele lewe oorgeneem. Jaco de Waal kyk na wat...

    26 min
  16. O, VLOEK! OM TE SWETS OF NIE? deur Esté de Klerk

    Is jy ‘n chroniese vloeker? Vloek jy nét wanneer jy tussen jou vriende is, en glad nie wanneer jy by jou ma is nie? Swets jy meestal in Afrikaans, of in...

    25 min
  17. VRYLOOP: IS DIT WAARLIK “VRY”? deur Martelize Brink

    Jy koop vryloop, of te wel “free range”-produkte, want jy wil die gesondste moontlike produk eet, of jy gee om vir die lewenskwaliteit van die dier en hulle...

    25 min
  18. DIE SOEKTOG NA LUITENANT MULLER MEIRING SE RATEL deur Kobus Rudolph

    Honderd en vyf oudsoldate en ouddienspligtes het in 2018 na Angola gereis op die ou paaie van slagvelde en gevegte. Dié toer is aangebied deur 61...

    27 min
  19. ROGER SEDRES WÊRELDKLAS-SPORTFOTOGRAAF SONDER AANSIT deur Haidee Muller-Isaacs

    Met verskeie Olimpiese Spele en ander internasionale sportbyeenkomste agter die blad, het Roger baie belangrike oomblikke in Suid-Afrikaanse sportgeskiedenis...

    28 min
  20. HET ONS NOG GROEN VINGERS? deur Tharien Oosthuizen

    Het jy geweet die krag van groen vingers lê nie net in wat ons kan kweek nie, maar in hoe die praktyk van tuinmaak ons psige voed. Om ’n tuin te beplan,...

    26 min

Showing the latest 20 of 365. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1545taxzv1be0s7f48knmk9dhy/episodes

More society & culture podcasts →