Route326 met Divan en Anelma podcast artwork

Route326 met Divan en Anelma

by GROOTfm 90.5 · AF · Music

Route326 met Divan en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.

160episodes
2026first episode
Severalepisodes a week
6 mintypical episode

Latest episodes

  1. Liggaam, Siel en Gees op Route326

    'n Weeklikse 'incheck' met jouself, saam Anelma van Heerden op Route326. Hierdie week praat ons oor hoe om te reconnect.

    3 min
  2. Route326: Pieter Smith oor "Sakkie Ys"

    Pieter Smith kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Sakkie Ys"

    12 min
  3. Liggaam, Siel en Gees op Route326

    'n Weeklikse 'incheck' met jouself, saam Anelma van Heerden op Route326. Hierdie week praat ons oor om te 'LET GO'

    3 min
  4. Route326: JD Mars oor 'Vergeet'

    JD Mars oor 'Vergeet'.

    6 min
  5. Route326: Rian van Heerden oor 'Daar Was 'n Tyd' op kykNET

    Rian van Heerden oor 'Daar Was 'n Tyd' op kykNET.

    11 min
  6. Route326: Nadia Beukes en Hendri Myburgh oor die 13de Afri-duetfees

    Nadia Beukes en Hendri Myburgh oor die 13de Afri-duetfees.

    23 min
  7. Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Gooi weg

    Mode Moment met Simon Rademan - Gooi weg.

    5 min
  8. Route326: Francois Nolte, Leon Gropp en Jan Blohm oor Huis SOS se tweede seisoen op Via

    Francois Nolte, Leon Gropp en Jan Blohm oor Huis SOS se tweede seisoen op Via.

    23 min
  9. Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Groen en Goud

    Mode Moment met Simon Rademan - Groen en Goud.

    4 min
  10. Gister Se Grotes: Christo Beer, Jenna Volschenk & Kristin Naudé oor 'As Die Tuig Skawe' 100 jaar later

    Christo Beer, Jenna Volschenk & Kristin Naudé oor 'As Die Tuig Skawe' 100 jaar later.

    20 min
  11. Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Maria Tyl se 'Blue Eyes Crying in the Rain'

    One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Maria Tyl se 'Blue Eyes Crying in the Rain'.

    1 min
  12. Route326: Professor Renata Schoeman oor ADHD in die werksplek

    Professor Renata Schoeman oor ADHD in die werksplek.

    12 min
  13. Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Maksimalisme

    Mode Moment met Simon Rademan - Maksimalisme.

    4 min
  14. Route326: André Schwartz oor 'Lief Vir Alles Hier' by die Fairtree Atterbury Teater

    André Schwartz oor 'Lief Vir Alles Hier' by die Fairtree Atterbury Teater.

    2 min
  15. Route326: Arrie Rautenbach ry 4000 kilometer op 'n fiets deur Europa vir Parkinson's Bewusmaking

    Arrie Rautenbach ry 4000 kilometer op 'n fiets deur Europa vir Parkinson's Bewusmaking.

    25 min
  16. Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Kajagoogoo se 'Too Shy'

    One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Kajagoogoo se 'Too Shy'.

    1 min
  17. Route326: Mode Moment met Simon Rademan - 'Little Black Number'

    Mode Moment met Simon Rademan - 'Little Black Number'.

    3 min
  18. Route326: Neil Robinson CEO of The Pedal Power Association on stronger road safety

    Neil Robinson CEO of The Pedal Power Association on stronger road safety.

    10 min
  19. Route326: Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot

    Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot.

    7 min
  20. Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before'

    One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before'.

    1 min

Showing the latest 20 of 160. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2hyqnr17e1ak2b6czdeb8nf1ne/episodes

More music podcasts →