'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.
23 November 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus week op die Minister van Justisie, die Staatsprokureur, en ‘n kantoor...
16 November 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus op regters, landroste, klerke van die hof, en die Regterlike...
9 November 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus op die mense wat die regsberoep uitmaak, hoe hulle opgelei word, en...
2 November 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus op hoe ‘n wet in Suid-Afrika tot stand kom, en wanneer dit van krag...
26 Oktober 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus op die werksaamhede van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en...
19 Oktober 2026: Tiaan Joubert praat oor borgtog in die Suid-Afrikaanse strafregstelsel. Wat is dit? Hoe word dit toegestaan? Wanneer word dit geweier?...
12 Oktober 2026: Tiaan Joubert fokus op die werksaamhede van die Aktekantoor. Est-Marié McCallahan bespreek ‘n onlangse hofuitspraak wat te doen het met die...
5 Oktober 2026: Prokureur Tiaan Joubert praat oor die rol en werk van ‘n gesinsadvokaat. Elsa Kruger Willemse beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die strik...
28 September 2026: Prokureur Tiaan Joubert bespreek die werksaamhede van die balju. Arbeidsregkenner Johan Botes praat oor ‘n onlangse hofuitspraak wat...
21 September 2026: Prokureur Tiaan Joubert bespreek die werksaamhede van die Meester van die hof. Familieregkenner Elmari Richter verduidelik wat die reg oor...
14 September 2026: Elsa Kruger-Willemse praat oor die kuns van gee, en wat jy moet weet van skenkingsbelasting in Suid-Afrika. Volker Kruger bespreek die...
7 September 2026: Prokureur Tiaan Joubert praat onder meer oor die voortslepende agterstand van die Meesterskantoor in Johannesburg. Boedelspesialis Volker...
31 Augustus 2026: Prokureur Susan de Wet praat in die die laaste episode van die reeks oor vroue en die reg oor die ontwikkeling van vroue se erfreg....
24 Augustus 2026: Prokureur Est-Marié McCallahan praat in die vierde episode oor vroue en die reg oor maritale mag. Prokureur Susan de Wet beantwoord ‘n...
Est-Marié McCallahan praat in die derde van vyf insetsels oor vroue en die reg, oor die ontwikkeling van vroue se stemreg. Prokureur Elsa Kruger-Willemse...
10 Augustus 2026: Prokureur Est-Marié McCallahan praat in die tweede aflewering vroue en die reg oor Vrouedag. Dr. Gerrie Ebersohn bespreek ‘n onlangse saak...
3 Augustus 2026: In die eerste van vyf aflewerings in ‘n reeks oor vroue en die reg vertel prokureur Est-Marié McCallahan oor hoe die regstelsel ontwikkel...
27 Julie 2026: Prokureur Tiaan Joubert praat in die laaste van ons reeks van vier episodes oor die Regspraktykraad en ander belangrike liggame in ons...
20 Julie 2026: Prokureur Tiaan Joubert -praat in die derde van ons reeks van vier episodes oor die Regspraktykraad. Hy fokus op wat dit in praktyk vir...
13 Julie 2026: Prokureur Tiaan Joubert praat in die tweede van vier episodes oor die Regspraktykraad. Hy verduidelik wat hierdie regsliggaam vir jou kan...
Showing the latest 20 of 656. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3z2tcjnsmkbv2a13e880n1naj0/episodes