Radioteater podcast artwork

Radioteater

by RSG · AF · Arts, Performing Arts

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

396episodes
2011first episode
Weeklynew episodes
58 mintypical episode

Latest episodes

  1. HALFPAD DAAR deur Sophia van Taak

    Retha, ’n vrou in haar veertigs, voel oorweldig deur werksdruk en verwagtinge. Terwyl haar tydgenote se lewens gevestig en gelukkig lyk, spartel sy om die...

    1 h 1 min
  2. DIE OORLOGKLAVIER Christien Neser

    Dertienjarige James se held is Cheslin Kolbe, en hy wil veel eerder rugby speel as klavier oefen. Sy pa se voorwaarde is duidelik: solank hy rugby speel,...

    1 h 0 min
  3. SEESKULP deur Marius de Bruyn

    Seeskulp ondersoek ’n onverwagse vriendskap en die geheime wat mense van mekaar weerhou. Die gedruis van die see, alledaagse klanke, musiek en stilte skep ’n...

    50 min
  4. STINKHOUT deur Philip Rademeyer (Deel 2)

    Wat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar...

    58 min
  5. STINKHOUT deur Philip Rademeyer (Deel 1)

    Wat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar...

    46 min
  6. PIETER SE PA deur Niel Steenkamp

    Herman is in sy skik dat sy dogter met Pieter wil trou. Sy vrou twyfel egter oor Pieter se herkoms. Wanneer sy met foto’s van meisies uit Herman se jong dae...

    55 min
  7. TUIMELDUIF deur Morné Malan

    'n Tweeling broer en suster van Mosselbaai word ná jare herenig om hulle ma se sewentigste verjaardag te vier. Saam word die Van Rensburgs gekonfronteer deur...

    1 h 4 min
  8. JOSHLIN – MEER AS ’N NAAM deur Herschelle Benjamin

    Vir die radio verwerk deur Henriëtta Gryffenberg. ’n Ma word, gekonfronteer met die verdwyning van haar elfjarige seun tydens ‘n hofsaak wat in die...

    1 h 6 min
  9. LIESBET deur Leon van Nierop

    Liesbet (die naam van ‘n lokomotief waarin Koningin Elizabeth volgens oorlewering ook gery het en die fluit getrek het) word van vergange se dae...

    59 min
  10. DIE POTPLANT deur Karli Heine

    ‘n Klompie verwaarloosde plante in ’n kantoor is ongelukkig met hulle omstandighede. Hulle besef hulle kom al hoe nader daaraan om te vrek, en probeer...

    38 min
  11. AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira)

    Antonio Salieri is die afgetrede hofkomponis van die keiser Josef II, maar nou sit hy in sy blyplek in Wene en besluit om iets te bely... Hy vertel van sy...

    1 h 29 min
  12. FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann)

    Frank skakel die telefoondiens wat die korrekte tyd aandui, maar herken dadelik die vrouestem aan die ander kant van die lyn. Dis sy oorlede vrou, Gladys! Hy...

    29 min
  13. EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels

    Wanneer ’n aantreklike vreemdeling, Walter, opdaag en haar wêreld stadig begin ontwrig, word dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Soos Monika se...

    56 min
  14. HARTSAKE deur Joe Kleinhans

    In die wêreld van sepies en skyn, is daar soms net een storie wat te na aan die hart lê. Wanneer ’n akteur, wat ’n dokter in ’n sepie speel, in die hospitaal...

    58 min
  15. SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet

    Slang en sy groepie helpers tel kosbaarhede by die asgate op om te verkoop. Hulle stel veral belang in koper en aluminium. Hulle was almal in die tronk, en...

    1 h 7 min
  16. GROETE VAN TANT MARTJIE deur Paula Hartzenberg

    Martjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat sy hoop...

    56 min
  17. ‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids

    Margie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar man,...

    42 min
  18. BLOED VAN MY deur JJ Roberts

    Meyer is Simeon se ouer broer. 18 Maande tevore is hulle ouers in ’n motorongeluk dood, en Meyer moes sy studies staak en as Simeon se voog optree terwyl hy...

    45 min
  19. KALAHARI STERRE deur Adam Willemse

    Drie vriende en hulle jong bestuurder vertrek op ‘n reis na die dorpie Askam. Dit blyk nie net ‘n gewone reis te wees nie, maar ook ‘n ontdekkingsreis, ‘n...

    58 min
  20. SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn

    Carolien is ’n mediese student wat finansieel noustrop trek. ’n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur ’n gesellin vir ’n...

    49 min

Showing the latest 20 of 396. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1cmxqxbwxjavevtqd3nrp7af7x/episodes

More arts podcasts →