Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Pieter Moller berig oor die koringbedryf se uitdagings, veral as skuld, insetkoste en weersomstandighede in ag geneem word.
Pieter Moller berig oor die effek van El Nino op voedselsekerheid, regoor die wereld.
Pieter Moller gesels met een van die 3 finaliste van Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar - kompetisie.
Pieter Moller gesels met die Uitvoerende Hoof van die professionele Jagtersvereniging in SA, tydens die organisasie se gala banket.
Pieter Moller gesels met die 2026 Beesboer van die jaar wat by 'n glansgeleentheid in Gauteng aangewys is.
Pieter Moller gesels met die 2026 skaapboer van die jaar wat by 'n glansgeleentheid in Gauteng aangewys is.
Pieter Moller berig oor interessante navorsing oorsee, oor die alternatiewe gebruike van afvalwol.
Pieter Moller berig oor voedselonsekerheid wat groot druk plaas op lande, veral Afghanistan.
Pieter Moller gesels met 'n bekende wolprodusent en boer van die Suid-Vrystaat, wat al naam oorsee gemaak het met skaapskeer en -opleiding.
Pieter Moller berig oor die uitvoerkwotas vir jagtrofee, wat onlangs bekend gemaak is.
Pieter Moller berig oor die gewilde inligtingsdag van SA Stamboek wat volgende week plaasvind.
Pieter Moller gesels met 'n leierboer en Bonsmara-teler van die Noord-Kaap oor 'n boeredag wat hierdie dag plaasvind.
Pieter Moller het gesels met die eienaar van 'n krieketveld op 'n plaas in die Suid-Vrystaat, hy vertel van die oorsprong van 'n toernooi daar, wat deur...
Pieter Moller berig oor nuus oor die skaapbedryf, na die onlangse jaarlikse Herkouerdag.
Pieter Moller berig oor die jongste inflasiesyfers van die Reserwebank en die effek op verbruikers.
Pieter Moller het met die nuwe voorsitter van die Angus beestelersgenootskap gesels by hulle jaarlikse toekenningsgeleentheid.
Pieter Moller gesels met 'n jong veeboer en stoetteler van Boshof in die Vrystaat, wat in die week op die skoolbanke deurbring.
Pieter Moller berig oor interessante nuus rakende vleis- en melkproduksie in die Afrika kontinent.
Pieter Moller gesels met bekende Brangus teler wat op Glen woonagtig is, Reinet Meyer.
Pieter Moller berig oor interessante, internasionale nuus uit die wynbedryf.
Showing the latest 20 of 182. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0q68y7r3j2apzssmmghc5v55kk/episodes