Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Op 4 November het Suid-Afrikaners weer hul stemme uitgebring in die plaaslike regeringsverkiesing. Die uitslae het 'n paar belangrike politieke verskuiwings...
Jannie Pelser en gaste, Ps. Jan Pretorius, Ps. Francois Burger en Ds. Dirkie van Der Spuy, gesels oor Kerke en geloofsgemeenskappe wat reeds dekades lank 'n...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Marius Nel, Di Elmarie Dercksen en Dr Christo Benade gesels oor die konflik in die Midde-Ooste. Dit is een van die wêreld se...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Louise du Toit, Prof. Jan Venter en Prof. Andre Duvenhage gesels vandag oor: Verkiesings hier en oorsee – en wat dit vir...
Jannie Pelser en gaste, Louise du Toit en Pieter Duvenage kyk vandag na die dramatiese golf van burgerlike onrus wat deur Frankryk spoel, waar massiewe...
Jannie Pelser en gaste, Prof. André Duvenhage, Roland Henwood en Dr. Oscar van Heerden gesels oor die 4de November, waar Suid-Afrikaners na die stembusse...
Suid-Afrika staan aan die vooraand van plaaslike regeringsverkiesings. Op Woensdag 4 November kry kiesers landwyd die geleentheid om hul stemme uit te bring...
Jannie Pelser en gaste, Dr Braam Hanekom, Jan Bosman en Dr Coetzee Bester gesels oor of Suid-Afrika nog 'n gemeenskaplike "ons" vind? Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman, Prof. Hennie Stander en Prof. Cobus van Wyngaard gesels oor die Kruis in branding. Die gebruik van ongeveer 3 000...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Antoni van Nieuwkerk, Prof. Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen gesels oor die verhouding tussen Suid-Afrika en die...
Ons is vandag 49 dae weg van die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November 2026. Dit is die verkiesing wat sal bepaal wie in ons munisipale rade gaan sit...
Nagenoeg 700 predikante en diensleraars van die NG Kerk het onlangs by ATKV Goudini bymekaargekom vir ’n besondere tyd van samesyn, lof en aanbidding,...
Die wêreld is ’n besige plek. Wat internasionaal en plaaslik gebeur, raak uiteindelik ook Jan en Alleman - die tema waaroor Jannie Pelser en gaste, Prof....
Sport speel ’n groot rol in die lewe van baie Suid-Afrikaanse skole. Vir sommige leerders is dit ’n belangrike deel van hulle skoolervaring; vir ander is dit...
Kan ’n mens ’n Christen in die volle sin van die woord wees en totaal onbetrokke bly by die sake van die dag? En wat, indien enigiets, het die Bybel ons te...
Jannie Pelser en gaste, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Johan Erasmus gesels oor die problematiek en uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar....
Jannie Pelser gesels met Roland Henwood en Dr. Guillaume Smit oor VSA en SA verhoudinge Perspektief
Jannie Pelser gesels vandag met ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik, asook met Jan Bosman oor die Afrikanerbond Bafana Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Barend La Grange, Ds Schalk van Heerden en Frederik van Dyk gesels oor die tema: Afrikaners in Suid-Afrika: Praat ons by mekaar...
Vanoggend gesels Jannie Pelser met drie uitsonderlike gaste oor sleutelkwessies wat plaaslik en internasionaal rimpelings veroorsaak: Parlement en die...
Showing the latest 20 of 161. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_66d3j32vwtb5zab538nf4pvven/episodes