Ons en die Onderwys podcast artwork

Ons en die Onderwys

by RSG · AF · Health & Fitness

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.

719episodes
2013first episode
Weeklynew episodes
20 mintypical episode

Latest episodes

  1. Ons en die onderwys: Kortkursusse in onderwysbestuur

    22 November 2026: Estel de Beer praat met professor Kobus Mentz, die rektor van Aros, en professor Leentjie van Jaarsveld, hoof van Aros se Sentrum vir...

    20 min
  2. Ons en die onderwys: Stories vir elke kind – lees, luister en vertel

    15 November 2026: Estel de Beer praat met Christelle Webb-Joubert oor die opvoedkundige waarde van lees, luister en stories vertel. Daarna hoor ons deel twee...

    24 min
  3. Ons en die onderwys: Lees en ondersteuning by skole – Vriende van Afrikaans

    8 November 2026: Estel de Beer praat met Christelle Webb-Joubert oor haar ervaring by die Woordfees, en haar onderhoud met Cheraldine van der Merwe,...

    24 min
  4. Ons en die onderwys: Handboeke – hulpmiddel of voorskrif?

    1 November 2026: Estel de Beer praat met prof. Alta Vos, ‘n navorsingsgenoot aan die Universiteit van Pretoria, oor handboeke se rol in die klaskamer. Die...

    22 min
  5. Ons en die onderwys: Skermtyd en kinders se ontwikkeling – hoe vind ons die regte balans?

    25 Oktober 2026: Estel de Beer praat met Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige by die Afrikaanse Onderwys Netwerk, oor skermgebruik en die keuses wat...

    20 min
  6. Ons en die onderwys: Taalonderrig wat leef en leer

    18 Oktober 2026: Is ’n stil klas noodwendig ’n klas waarin leerders leer? Estel de Beer praat met Chanéll Homann, ‘n dosent in opvoedkundestudies aan...

    23 min
  7. Ons en die onderwys: Staan saam met onderwysers

    11 Oktober 2026: Wêreldonderwyserdag is op 5 Oktober gevier. Estel de Beer praat met Paul Sauer van die SAOU oor die beskerming en bevordering van die...

    19 min
  8. Ons en die onderwys: Wanneer die gesprek moeilik raak - Ouers en onderwysers

    4 Oktober 2026: Wanneer ’n gesprek tussen ’n ouer en ’n onderwyser oor ’n kind se gedrag, vordering of uitdagings gaan, kan dit maklik sensitief raak. Johan...

    19 min
  9. Ons en die onderwys: Grondslagfase-leermateriaalkatalogus

    27 September 2026: Die nuwe nasionale katalogus vir grondslagfase-leermateriaal het die afgelope maande tot ondersoeke, onsekerheid en ’n openbare...

    19 min
  10. Ons en die onderwys: Wanneer opleiding en die werkswêreld hande vat

    20 September 2026: Hoe kry ’n mens opleiding nader aan die plekke waar vaardighede werklik nodig is? Johan van Lill praat met Phillip Harmse, Uitvoerende...

    19 min
  11. Ons en die onderwys: 650 gesprekke oor onderwys

    13 September 2026: Estel de Beer, senior regisseur: mandaat, drama en opvoedkunde by RSG, praat met Johan van Lill ter viering van sy 650ste program. Hulle...

    20 min
  12. Ons en die Onderwys: Selfgerigte leer in ’n veranderende wêreld

    6 September 2026: Johan van Lill praat met prof. Dorothy Laubscher, waarnemende navorsingsdirekteur van die Noordwes-Universiteit se Navorsingseenheid...

    23 min
  13. Ons en die onderwys: Die krag van skoolleierskap

    30 Augustus 2026: Johan van Lill praat met prof. Lloyd Conley, uitvoerende dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit, oor die rol...

    21 min
  14. Ons en die onderwys: Kuns, beweging en kreatiwiteit in kinderontwikkeling

    23 Augustus 2026: Johan van Lill praat met die bekroonde visuele kunstenaar Henk Serfontein oor die Bloekomboom-projek. Dis ’n inisiatief waarin visuele...

    20 min
  15. Ons en die onderwys: Wanneer ’n leerder ondersteuning nodig het

    16 Augustus 2026: Johan van Lill praat met Ronica Thompson, professionele adviseur van leerders met spesiale onderwysbehoeftes en inklusiewe onderwys by...

    21 min
  16. Ons en die onderwys: Regte, verantwoordelikhede en beste belang van kind

    9 Augustus 2026: Johan van Lill praat met prof. Mariëtte Reyneke en dr. Juané van der Merwe-Mocke, redakteurs van die nuwe boek, Commentary on Education Law...

    21 min
  17. Ons en die Onderwys: Van tegniese skool tot ambagsloopbaan

    2 Augustus 2026: Johan van Lill praat met Paul Liddle van die Nasionale Vereniging vir Tegniese Skole, en Phillip Harmse van UXi Artisan Development oor die...

    21 min
  18. Ons en die onderwys: SA se groeiende krisis in die klaskamer

    26 Julie 2026: Johan van Lill praat met Paul Sauer van die SAOU oor die groeiende tekort aan onderwysers in Suid-Afrika se openbare skole. Hulle bespreek...

    19 min
  19. Ons en die onderwys: Hoe skole diskriminasie kan help uitwis

    19 Julie 2026: Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, ‘n onderwyskundige, skrywer en historikus, oor die rol wat geskiedenis kan speel om vooroordeel en...

    20 min
  20. Ons en die onderwys: Ouers en skole: Hoe herstel ons die vennootskap?

    12 Julie 2026: Johan van Lill praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke oor die verhouding tussen ouers en skole. Hulle praat oor kommunikasie, dissipline,...

    20 min

Showing the latest 20 of 719. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_13sk1cz6jkb9k97cb74dtj49m3/episodes

More health & fitness podcasts →