OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.
Skrywer, oud-professor en Sanet se groot geheim! Waldemar Schultz gesels oor sy karakter Alexander Smith wat vanaf Donderdag 19 Nov in Diepe Waters te sien...
Sy’s terug! Ons kuier met aktrise en radiopersoonlikheid Sue Paylor-Slabbert oor haar karakter in Willie Esterhuizen se splinternuwe TV-filmkomedie...
Hy is die skurk wat jy liefhet om te haat maar hoe lyk die man agter Argos Meyer? Ons het met Deon Lotz gesels oor sy rol in Die Toring, die genot om 'n...
André Lötter vertel hoe dit voel om die stylvolle Gihan te vertolk en wat skuil onder daardie pasgemaakte pakke.Skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op...
Hierdie week neem twee bekende Boskruin-inwoners afskeid. Jean Henry (Arno) maak Woensdag 23 September sy finale verskyning, terwyl Altus Theart (Rossouw)...
Morné Visser bekend vir Summertide, Spooksoeker en Straat, betree Skemergrond as Rynard Fuchs 'n sjarmante sakeman met 'n geheim. Hy is 'n man wat kry wat hy...
Van Skemergrond se kantlyn tot die rol van Officer Johnson Theodore Solomons vertel meer oor sy opwindende reis as opkomende akteur. Kyk hom...
Tracey-Lee Oliver wat Pam in Diepe Waters gespeel het gesels oor die karakter wat hierdie week na ’n tragiese skietvoorval tot ’n einde gekom het. Sy deel...
Sy het dit amptelik gemaak! Sandi Schultz het vanjaar haar heel eerste toekening vir haar toneelspel in haar hele loopbaan losgeslaan by die 14de kykNET...
Juandré de Jager, regisseur en vervaardiger van die dokumentêr "Druk Dit!", praat met ons oor haar nuwe dokumenter wat vanjaar by die Silverskermfees...
Michelle le Roux skrywer, aktrise en mede-regisseur kuier by OFM om te gesels oor haar nuwe stilistiese komiese kortprent, Twee persent. In 'n wêreld vol...
Luister hier: Ruan Wessels open oor Fouché se onvoorspelbare aard, sy vriendskap met Anya Human, en sy komende gedig 'Highway Hartseer'.#DiepeWaters #kykNET"
Die aktrise gesels met ons oor Sonvelt Media se nuwe psigologiese riller, die donker krag van groepsdruk, en wat dit beteken om werklik jouself te bly in 'n...
Van Hanoi se bedrywige strate tot die mistige berge van Sa Pa, deur magiese grotte, ikoniese baaie en die energieke strate van Ho Chi Minh-stad dis waarna...
Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister...
Drie broers, klassieke motors en baie selfvertroue Bennie Fourie gesels oor die nuwe seisoen van Die Broer Toer Dakaroo, wat Saterdag 4 Julie om 18:30 op...
Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe...
Braeden Buys vertolk die rol van Justin, die man uit Chelsea se verlede wat uiteindelik in Gemoedsdrif opdaag. Hy beskryf sy karakter as warm, opreg en...
In dié eksklusiewe radio-onderhoud gesels ons met die talentvolle aktrise Marijke Coetser oor haar intrigerende karakter René in kykNET se Diepe Waters. Sy...
Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die...
Showing the latest 20 of 156. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_6s7mzw6c8nbqyrqeae19v09jg2/episodes