OFM Family Focus podcast artwork

OFM Family Focus

by OFM · EN · Kids & Family, Education

OFM Family Focus is your daily appointment discussing your family’s needs on Mid-Morning Magic, weekdays, 09:00 - 12:00. Yolanda Maartens discuss education and learning, family health and nutrition, babies and toddlers, parenting and marriage advice, as well as teenagers and planning for the future with various experts in the respective fields. Read more: https://www.ofm.co.za/Blogs?page=1&blog=135

164episodes
2020first episode
Severalepisodes a week
5 mintypical episode

Latest episodes

  1. Duisende mense trek voordeel uit KANSA se dienste volgens jongste impakverslag

    Sonja Nel Operasionele Bestuurder KANSA sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die ongelooflike werk wat KANSA regoor die Vrystaat, Noordwes en...

    8 min
  2. Diabetes Week 2026: Living with Diabetes - care and support

    Margot McCumisky from Diabetes South Africa joins Yolanda Maartens again to discuss the daily management of diabetes. This includes medication, insulin,...

    11 min
  3. Diabetes Week 2026: Diabetes in Suid-Afrika – ’n groeiende uitdaging

    Hoe groot is die diabetesprobleem werklik in Suid-Afrika, en waarom word soveel mense steeds nie gediagnoseer nie? Dr du Toit en Yolanda Maartens kyk na die...

    5 min
  4. Diabetes Week 2026: Vroeë optrede – sifting, diagnose en voorkoming

    Wanneer dit by diabetes kom, kan vroeë optrede ’n groot verskil maak. Dr du Toit beklemtoon in haar gesprek met Yolanda Maartens, die belangrikheid van...

    3 min
  5. Diabetes Week 2026: Verstaan diabetes – tipes, simptome en risikofaktore

    Dr Elmine du Toit, dosent by die Universiteit van die Vrystaat se Departement Voeding en Dieetkunde, gesels met Yolanda Maartens en verduidelik die...

    5 min
  6. Diabetes Week 2026: World Diabetes Day - Why awareness matters

    Yolanda Maartens speaks to Margo McCumisky, National Manager of Diabetes South Africa, about World Diabetes Day, observed annually on 14 November. They...

    8 min
  7. GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Kinders het verbondenheid nodig, meer as konstante konnektiwiteit

    Lynette Beer gesels met Yolanda Maartens oor hoe ons ons kinders se selfwaarde in die wêreld moet beskerm van vergelykings, kommentaar en sosiale media...

    5 min
  8. GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die emosionele atmosfeer in ’n huis vorm ’n kind se innerlike wêreld

    Die atmosfeer wat ons tuis skep, vorm dikwels hoe ons kinders hulself en die wêreld beleef. Veiligheid beteken nie daar is geen reëls, spanning of konflik...

    5 min
  9. GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Veerkragtigheid groei wanneer kinders leer om moeilike dinge te hanteer

    Lynette Beer help ons vandag dink oor veerkragtigheid. Yolanda Maartens gesels met Lynette oor hoe dit vir ouers moeilik is om te sien dat ’n kind...

    6 min
  10. GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees

    Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel...

    5 min
  11. GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter

    Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende...

    6 min
  12. Heart disease can hide in plain sight, know the warning signs

    Juandre Watson, Health Promotion & Health Risk Assessment Programme Team Lead at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart...

    4 min
  13. Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

    Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale...

    4 min
  14. Arrhythmia: What causes a heart to beat irregularly?

    Nurse Gwendoline Petersen is a Health Promotion and Health Risk Assessment Officer at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this...

    3 min
  15. The Heart and Stroke Foundation SA reminds you to be mindful of your heart on World Heart Day

    CEO of the Heart and Stroke Foundation of SA, Prof Pamela Naidoo joins Yolanda Maartens this Heart Week to talk about the focus of World Heart Day as a...

    5 min
  16. Hart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika

    Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige...

    5 min
  17. KANSA skep veilige ruimte vir jong kanker pasiënte en hul gesinne

    'n Kankerdiagnose is vir enige jong mens lewensveranderend. Buiten die fisiese uitdagings, is daar ook groot emosionele en praktiese behoeftes. In die OFM...

    6 min
  18. KANSA se teleberadingsdiens is beskikbaar vir almal wat deur kanker geraak word

    Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vier in 2026, 95 jaar van diens. Junie elke jaar word wêreldwyd aandag gevestig op die impak van kanker op...

    3 min
  19. Early detection saves lives, CANSA unpacks the stages of cancer

    The staging of cancer plays a vital role in treatment and treatment outcome. Early stages of diagnosis often has a positive outcomes vs late stage diagnosis...

    8 min
  20. Living Limitless: For 32 years her wheelchair has given her hope, meet Nthabiseng from APD in the Free State

    At only 18 her life changed, forever and 32 years later Nthabiseng Molongoana still reflects on that day with pain but equal amounts of hope. Today, as...

    12 min

Showing the latest 20 of 164. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_30t7jtcmkhb79r1f14qznjvnse/episodes

More kids & family podcasts →