The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
In die finale deel van die gesprek tussen professor Andries Raath en Isabel van Tonder, word daar oor georganiseerde misdaad gesels, en die suksesvolle...
In vanoggend se regsprogram, "Die boer en die reg" , word daar grootliks gefokus op misdaadtonele, die bewaring van getuienis en georganiseerde misdaad. In...
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor misdaadtonele, prosedures indien 'n eis teen die SAPD...
Die sukses van beesboerdery begin by goeie reproduksie, en die bul speel hierin 'n deurslaggewende rol. 'n Bul kan sterk en gesond lyk, maar dit beteken nie...
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen...
In deel 1 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath word die term "naspoorbaarheid" bespreek. Die term beteken geskiedenis,...
In die finale deel van die gesprek tussen professor Andries Raath en Isabel van Tonder,word daar oor die verskillende identifikasie metodes gesels. Die vraag...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die belangrikheid van die verbruiker om te voldoen aan die smaak en...
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow...
Dis Woensdag en tyd vir "Die boer en die reg" program, wat voortaan Woensdae-oggende sal fokus op regskwessies en landbouers. Die program skop af met Isabel...
In deel 2 van die fokus op "die boer en die reg", bespreek Professor Andries Raath, die wet op diere-identifikasie, die kostes daarvan en die poging om 3...
In die finale gedeelte vanoggend tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, word daar verder gesels oor Artikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou...
Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat...
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die...
In die finale deel van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en...
Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, veral oor Kerstyd. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van...
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, gesels hulle oor die konsep...
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow...
Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker, oor die brutaliteit daarvan,...
Christo van Staden gesels met Lester Botha van die versekeringsmaatskappy Alpha, oor risiko's waarop boere bedag moet wees.
Showing the latest 20 of 200. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_28e157xnzqbs5txgmjy1ncj2v9/episodes