Nuus podcast artwork

Nuus

by Kosmos 94.1 · AF · News

Kry die nuus soos dit breek.

1,568episodes
2026first episode
Severalepisodes a week
1 mintypical episode

Latest episodes

  1. NANSO waarsku oor impak van skoolleierskapsgeskille op leerders

    Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie sê leerders ly daaronder wanneer skoolrade en die onderwysministerie in leierskapsgeskille vasgevang raak. Dit...

    1 min
  2. President dring op vinniger uitvoering van 34 kabinetsopdragte aan

    President Netumbo Nandi-Ndaitwah het met die opening van die tweede Namibia Public-Private Forum aangedring op dringende uitvoering van die 34...

    1 min
  3. LLPBN maan teen vals berigte oor bek-en-klouseer

    Die Lewendehawe en Lewendehaweprodukteraad van Namibië sê die bek-en-klouseer-uitbreking in Karasburg is ná sowat 60 dae redelik onder beheer, met geen...

    1 min
  4. Verkeersbeamptes beboet motoriste sonder bestuurslisensies

    Motoriste word daaraan herinner om te alle tye hul geldige bestuurslisensie by hulle te hê wanneer hulle op die land se paaie bestuur. Verskeie motoriste is...

    1 min
  5. Nida beplan twee sonkragaanlegte in //Kharas met 800 werksgeleenthede

    Nida en Ridgepoint Sentinel Company beplan gesamentlik twee sonkragaanlegte van twee megawatt elk in die //Kharas-streek. Ridgepoint se besturende direkteur,...

    1 min
  6. Springbok-sewesspan skop nuwe SVNS-seisoen in Doebai af

    Die Springbok-sewesspan het veilig in Doebai aangekom voor die eerste toernooi van die nuwe 2026/27 HSBC SVNS-reeks, wat Saterdag by die Sevens-stadion...

    1 min
  7. Studie oor positiewe impak van trofeejag lok reaksie in Namibië

    Reaksie word ontvang op ’n internasionale studie wat bevind het dat trofeejag oor die algemeen positiewe uitkomste vir bewaring en plaaslike gemeenskappe in...

    1 min
  8. SA wil handelsbetrekkinge uitbrei met 27 markte in sy visier

    Die Suid Afrikaanse minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika moet sy uitvoere uitbrei, markte diversifiseer en produktiewe...

    1 min
  9. SUN waarsku oor swak onderwysinfrastruktuur in Kunene

    Die Student Union of Namibia sê ’n tekort aan water, elektrisiteit en klaskamers dra by tot swak akademiese prestasie en belemmer jongmense se toegang tot...

    1 min
  10. Sokker: Senegal word weer aangewys as wenner van AFCON 2025

    Die Hof van Sport-arbitrasie het Senegal aangewys as wenner van 2025 se Afrikabeker-toernooi. Die land het die gasheer, Marokko, in Januarie 1-0 verslaan in...

    1 min
  11. Brown Mogotsi moet wag nadat sy borgtogaansoek tot 1 Des uitgestel is

    Die saak teen Brown Mogotsi, wat homself as ’n politieke tussenganger beskryf, is tot 1 Desember uitgestel vir verdere borgtog-ondersoeke. Mogotsi het gister...

    1 min
  12. IRR waarsku lae beleggings belemmer ekonomiese groei

    Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika lok nie genoeg beleggings om die ekonomie te laat groei en werksgeleenthede te skep nie. Die organisasie...

    1 min
  13. Studie: Trofeejag bevoordeel wildbewaring en gemeenskappe

    ’n Internasionale studie waaraan navorsers van die Universiteit Stellenbosch deelgeneem het, het bevind dat trofeejag in Afrika suid van die Sahara oor die...

    1 min
  14. Ramaphosa hou vol regering sal nie staatsbeheerde maatskappye privatiseer nie

    Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê die regering het geen planne om staatsondernemings te privatiseer nie. Ramaphosa het in reaksie op vrae in...

    1 min
  15. UNFPA waarsku oor struikelblokke wat jongmense se toekoms beperk

    Die Verenigde Nasies Bevolkingsfonds se uitvoerende direkteur, Diene Keita, sê werks-onsekerheid en politieke uitsluiting verhoed dat jongmense belangrike...

    1 min
  16. Cosatu waarsku besparingsmaatreëls sal nie SA se werkloosheidskrisis oplos nie

    Die vakbondfederasie Cosatu vra die regering om sterker maatreëls in te stel om werkloosheid, armoede en stadige ekonomiese groei aan te spreek. Die...

    1 min
  17. LPM bekommerd oor Namibië se waterskuld van N$2,8 miljard

    Die LPM is bekommerd oor die toenemende waterskuld, wat tans op meer as 2,8 miljard Namibiese dollar staan. In vrae wat aan lynminister Inge Zaamwani-Kamwi...

    1 min
  18. Sterrekyk kan geestesgesondheid en welstand bevorder, sê navorsers

    Die Universiteit Stellenbosch en die Internasionale Astronomiese Unie doen navorsing oor hoe sterre-kyk, sterrekunde en tyd in die natuur mense se...

    1 min
  19. Toerismesektor toon sterk vraag ondanks uitdagings

    Daar is steeds sterk vraag in die plaaslike toerismesektor, maar bekostigbaarheid, toeganklikheid en seisoenale besettingsvlakke bly groot uitdagings....

    1 min
  20. Bek-en-klouseer-uitbreking in //Kharas bly onder beheer, sê NLU

    Meer as 60 dae nadat bek-en-klouseer op 23 September vir die eerste keer in die //Kharas-streek aangemeld is, sê die landboubedryf hy is tot dusver tevrede...

    1 min

Showing the latest 20 of 1,568. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1m5t38mesrae1veqgt1t4h5fd9/episodes

More news podcasts →