Netwerk24 Klankgolwe podcast artwork

Netwerk24 Klankgolwe

by Netwerk24 Klankgolwe · EN

Welkom by Netwerk24 Klankgolwe! Hier kry jy die wêreldklas podsendings oor verskillende genres, in Afrikaans, en alles op een plek.

169episodes
2023first episode
Weeklynew episodes
17 mintypical episode

Latest episodes

  1. PSDT-slag tref Bokke … is dit tyd vir Riley?

    Dié week in Rapport Praat Sport bespreek ons hoe Pieter-Steph du Toit se besering die Bokke se kanse in die Nasieskampioenskap-eindstryd beïnvloed. Wie moet...

    16 min
  2. 55. Die winters. Met Toast Coetzer

    Die winter is nie almal se gunstelingseisoen nie, maar tog is daar sekere dinge wat eenvoudig lekkerder is in die winter - soos biltong eet, wildtuin toe...

    15 min
  3. Knoeipraatjies ondermyn geldige punte wat Rassie maak

    In dié week se episode van Rapport Praat Sport bespreek ons Rassie Erasmus se jongste uitlatings en gevolglike skorsing. Ons vra ook: Was dit wys om nie die...

    18 min
  4. 54. Op vellies vertrou ek. Met Sophia van Taak

    Met watter soort skoene stap jy die lewe tegemoet? Sophia van Taak is seker van haar saak: vellies.

    13 min
  5. Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10

    Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spoggerige eerste helfte teen Italië, en wat om te verwag van Vrydagaand se tweestryd...

    24 min
  6. 53. Dinge wat jy nié in die bos mis nie. Met Toast Coetzer

    Wanneer jy terugkeer stad toe ná 'n lang ruk in die bos, is daar 'n rits dinge wat jy skielik besef jy glad nie gemis het nie.

    19 min
  7. Rassie se plan met groentjies: Bou vir ná WB

    Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor al die groentjies in Rassie Erasmus se Springbok-groep. Ons kyk veral na die insluiting van die talentvolle...

    24 min
  8. 52. Die Boeddha van bakkie-ry. Met Evan Naudé

    Is jy benoud wanneer jy iewers in die veld alleen in jou bakkie ry? Hier is drie stappe tot innerlike vrede wanneer jy met 'n bakkie die boendoes invaar.

    19 min
  9. EPISODE5: WAT VOORSPEL DIE VERKIESING VIR 2029?

    episode 5: Wat voorspel díé verkiesing vir 2029?* Netwerk24

    8 min
  10. EPISODE4: WANNEER WEET ONS WIE REGEER?

    episode 4: Wanneer weet ons wie regeer?* Netwerk24

    5 min
  11. EPISODE 3: VIR WAT STEM EK OP 4 NOVEMBER?

    episode 3: Vir wat stem ek op 4 november? Netwerk24

    5 min
  12. 51. Waar slaap jy vanaand? Met Toast Coetzer

    Op 'n reis uit die Kalahari na Kaapstad tob Toast Coetzer oor die lewe en sy draaie.

    15 min
  13. 50. The Good, The Bad... en die blouaap. Met Evan Naudé

    Moenie alles glo wat gesoute wildtuinmense jou vertel nie, want soms sien jy wél iets interessants as jy laat slaap en in jou tent agterbly wanneer die...

    17 min
  14. 49. So byna was ek 'n Himba. Met Sophia van Taak

    Ons reis om te sien hoe mense anders as ons lewe. Maar soms is juis dít wat ons met vreemdelinge gemeen het, wat ons die meeste verras.

    18 min
  15. 48. Wat is cool? Met Toast Coetzer

    Dis goed om “cool” te wees, maar nie te cool nie. Maar hoe weet jy wanneer jy cool is? Of te cool? Of nie cool genoeg nie?

    11 min
  16. LUISTER | Kobus Kotzé lees sy gedig “Nie alle huise is permanent nie” voor

    Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

    1 min
  17. LUISTER | Kobus Kotzé lees sy gedig “Silwerstraat, Desember, 1996” voor

    Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

    1 min
  18. Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...

    In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler...

    25 min
  19. Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied

    In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers...

    20 min
  20. Dave Rennie is slinkser as wat jy dink!

    Dave Rennie weet presies hoe om subtiele boodskappe by skeidsregters uit te kry. Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons daaroor, en die fel bekgevegte...

    17 min

Showing the latest 20 of 169. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_7gznfz2eaeb7mr13m0w9n7sr5h/episodes