Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Wessel Pretorius toetsry ‘n Chery Tiggo 9 Pinnacle.
21 November 2026: Ons bespreek Phumzile Mlambo-Ngcuka se nalatenskap. Nege partye span nou saam in Gauteng - is die koeël deur die kerk vir die DA?...
Wessel Pretorius toetsry die Lepas L4 Pantera.
14 November 2026: Die meerderheid van die ANC se leierskap wil glo wegbeweeg van die DA tydens koalisie-onderhandelings. Ons ontleed die wêreldwye...
Wessel Pretorius toetsry ‘n GWM Tank 300 Super Luxury.
7 November 2026: Ons kry ontledings en voorspellings van kenners oor die jongste verkiesingsuitslae. Kiesers meen die verkiesing was vry en regverdig. Die...
Wessel Pretorius toetsry Chery se Tiggo 7 1.5T CSH Plus.
31 Oktober 2026: Die ontplooiing van soldate in KwaZulu-Natal kry teenstand in die parlement. Politieke partye sluit hulle verkiesingsveldtogte af, en ons...
Wessel Pretorius toetsry ‘n Tata Tiago XT.
24 Oktober 2026: Regulasies wat vereis dat boere hulle diere merk, maak opslae in landboukringe. Kiesers sal twee of drie stembriewe op 4 November kry. Die...
Wessel Pretorius toetsry 'n Ford Tourneo Custom Sport.
17 Oktober 2026: Slegs 1,5% van DNS-bewyse word binne 30 dae by polisie-laboratoriums verwerk. Die Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe, terwyl 'n...
10 Oktober 2026: Ons plaas die kollig op bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe en kinders te red. 'n Ma praat oor die dood van haar twee...
3 Oktober 2026: Sewe jaar te laat... Dit is die gevoel oor President Ramaphosa se plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord uit te wis. Waarna kan jy...
Wessel Pretorius toetsry ‘n Renault Kiger Iconic outomaties.
26 September 2026: Die liggaam van 'n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om 'n handelsooreenkoms...
Wessel Pretorius toetsry Haval se H7 HEV Super Luxury.
19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld....
Wessel Pretorius toetsry die Omoda C7 Elegance.
12 September 2026: Die VF+ sê gemeenskappe moet groter seggenskap hê oor die samestelling van munisipale begrotings en tariewe. Die familie van een van ses...
Showing the latest 20 of 1,170. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2mg41zhkc3bmjtdv57p4jkf9bp/episodes