Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Jannie Pelser gesels vandag met die baie bekende Dr. Izak Burger, wat ons kom vertel waar hy gebore is, waar het hy grootgeword ens. www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Pieter Visser wat kom vertel oor hoe hy mense help met koers in hulle lewens www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Jan Lubbe, moderator van die Algemene Sinode van die NGK, wat vertel oor die jongste Pastorale skrywe aan gemeentes...
Jannie Pelser gesels vandag met dr Jan Botha, oor `n gebalanseerde lewe - siel, gees en liggaam. www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser en gaste, dr. Isak Burger, Past. Bernard van der Vlies, Altus Venables en ds. Leendert Wijnja gesels oor riglyne uit die Woord en gebede met...
Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Wimpie Wasserman oor sy nuwe werksomgewing, die aanpassing daarby en die uitdagings wat dit meebring. En dan ook met Dr....
Die sogenaamde Afrikanergesprek kry tans baie aandag – in Suid-Afrika, maar toenemend ook internasionaal. Jannie Pelser en gaste, Rothney Tshaka, Hein...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Ben Marais gsels oor sport – nie net as vermaak en kompetisie nie, maar ook as...
Jannie Pelser gesels vandag met Angelique Buys oor haar seuntjie Marlo se siekte en Michael Wynne wat deur afstande te stap om geld in te samel vir sy...
Jannie Pelser en gaste, Di. Victor Cloete, Desire Meyer en Frans du Toit gesels vandag oor die tema: Plattelandse gemeentes vind dit soms vanwee verskeie...
700+ Predikante van regoor SA het bymekaar gekom by Goudini om saam te bid, te kuier, te vier en te groei. Jannie Pelser gesels met drie predikante, Hendrien...
Dissipline in ons skole is ’n onderwerp waaroor daar sterk menings bestaan. Vir sommige mense het die pendulum te ver weggeswaai – onderwysers sukkel om...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Verster, Prof Hennie Stander en Dr Andre van Niekerk, gesels vandag oor die tema: Is die Bybel nog relevant in ons tyd?...
Die jongste Kerkspieël-navorsing oor die welstand van gemeentes in die NG Kerk skets ’n interessante prentjie. Daar is tekens van druk: gemeentes vergrys,...
Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of...
Jannie Pelser gesels met Dr. Frikkie Coetzee oor die tema: Ook in swaarkry is God daar www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels vandag met Jan Botha en Andre van Niekerk oor die tema: God en ons stukkende wêreld www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels met Ds Delanie Bezuidenhout oor die "My walk with soul" projek www.radiokansel.co.za
Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy...
Showing the latest 20 of 160. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_4qvgx11afhavxv9rtqmay2wkrg/episodes