Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
25 November 2026: Die MRK sê oorvol klaskamers en onveilige sanitasiegeriewe kelder basiese onderrig. Die TEARS-stigting vra die president om sy beloftes oor...
24 November 2026: Die verkiesing van Johannesburg se ampsdraers uitgestel tot Vrydag. 'n Samewerkingsooreenkoms tussen die ANC, MKP, ActionSA, EFF en IVP in...
23 November 2026: Continental Tyres oorweeg dit om produksie by sy Gqeberha-aanleg te staak. Die DA paai die ANC met 'n sogenaamde bestendigheidsraamwerk. 'n...
20 November 2026: Ons praat met die teen-bendegroep, PAGAD, oor sy strategie in Kaapstad. Die ANC, ActionSA, die EFF en die MK-Party skuif al hoe nader aan...
18 November 2026: Hoë brandstofpryse stoot inflasie op tot die hoogste vlak in meer as 2 jaar. Sal die Reserwebank torring aan sy uitleenkoers? Wat behels...
18 November 2026: SASKOK word beveel om die debakel tussen Swem SA en Tatjana Smith te ondersoek. Die DA stel beginsels vir sy moontlike koalisieregerings...
17 November 2026: Waterbeperkings is binnekort weer Wes-Kapenaars se voorland. MTN probeer weer om Telkom oor te neem, vier jaar ná 'n mislukte poging. China...
16 November 2026: 'n Daling in die petrolprys word voorspel. Die ANC stel 'n nasionale koalisie-onderhandelingspan aan onder leiding van sy...
13 November 2026: Die ANC gee terugvoer oor koalisies: Klop die syfers om rade te vorm? Ons praat met 'n navorser. Die Amerikaanse Demokraat, Scott Colom,...
12 November 2026: Die Helen Suzman-stigting sê Julius Malema het die afgelope sewe jaar volgehoue aanvalle op die regbank gedoen en kan dus nie op die...
11 November 2026: Suid-Afrika se werkloosheidskrisis verdiep. Soos sake nou staan, sal brandstofpryse aanstaande maand daal. Ons vra 'n kenner hoekom meer as...
10 November 2026: Die saak teen die 10 mense wat stembriewe in Douglas opgeskeur het, gaan vandag voort. Erge kommer oor die meeste skole wat hulle fooie bó...
9 November 2026: Ná die verkiesing is die uitslag in 137 rade steeds onbeslis - ons bespreek die opsies en moontlikhede van hoe jy op plaaslike regeringsvlak...
6 November 2026: Die ANC se steun hou aan om te kwyn; koalisieregerings blyk die voorland te wees vir Gauteng se drie groot metro’s. Ons praat met Hellen...
5 November 2026: Ons hoor by die OVK hoe die verkiesing verloop het en hoe die tellery vorder. Wat sal nou in Amerika gebeur ná die Demokrate se...
4 November 2026: Stembusse maak oor minder as 'n uur oop in die plaaslike regeringsverkiesing. Kommer oor werksverliese in die landbousektor nadat...
3 November 2026: Amerika se weglating van Suid-Afrika uit die AGOA-handelsprogram, ontlok wye reaksie. Meer as 200 stemlokale in Kaapstad het gister laat...
2 November 2026: Vyf verdagtes sal na verwagting môre in die hof verskyn in verband met die Donovan Marx-plaasaanval. Sowat 2,6 miljoen mense kan vandag en...
30 Oktober 2026: Die polisie en die Kaapstad-metro verskerp hulle veldtog teen taxigeweld. Parlementslede eis deursigtigheid oor die Iran-vlootherrie. 'n...
29 Oktober 2026: Suid-Afrikaners reis minder binne die landsgrense, maar spandeer meer op hulle reise. Meiringspoort sal betyds oop wees vir motoriste wat...
Showing the latest 20 of 4,429. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0ej21k5a57as6sn49t0kmq7m79/episodes