Mirrag met Annelie podcast artwork

Mirrag met Annelie

by GROOTfm 90.5 · AF · Music

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot...

164episodes
2025first episode
Weeklynew episodes
15 mintypical episode

Latest episodes

  1. Mienke en Hennie van Rensburg

    Ons gesels oor Mienke se uitsonderlike swem prestasie in Protugal waar sy 7 Goue medaljes gewen en 2 wereld rekords gebreek het in die Downsindroom swem...

    11 min
  2. Southern Wild

    Annelie gesels met Southern Wild se drommer, Dylan Hunt, oor hulle nuwe enkelsnit Time on your hands

    11 min
  3. Maandag Motivering 9 November 2026

    Moenie so besig wees om môre te oorleef dat jy vandag mis nie. Ons raak so maklik vasgevang in alles wat nog moet gebeur. Die dinge waaroor ons bekommerd...

    3 min
  4. Phillipstown Draadkar Grandprix

    Annelie gesels met Kay Fourie die stigter en voorsitter van die Phillipstown WireCar foundation oor die dokumentêr wat gemaak is oor hulle jaarlikse draadkar...

    8 min
  5. Maandag Motivering 2 November 2026

    1 Tessalonisense 5:18 sê: "Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag." Let mooi op: Die Woord sê nie ons...

    4 min
  6. Albert Maritz - The boy behind the wardrobe

    Bekende akteur en regiseur Albert Maritz gesels met Annelie oor die dokumenter "The boy behind the wardrobe" wat gaan oor Dr.Winston Wicomb se storie van...

    15 min
  7. Ds Maartje van der Westhuizen

    Ds. Maartje van der Westhuizen is gekies as die eerste vroulike voorsitter van die NG kerk se oosterlike sinode en is ook die onder voorsitter van die...

    22 min
  8. Adjunk minister van Water en Sanitasie - Jack Bloom

    Jack Bloom gesels met Annelie op wêreld hande was dag oor die belangrikheid van sanitasie en oor sy eerste 100 dae as adjunk minister van Water en sanitasie

    21 min
  9. Sr Irma Schnetler-Ras - Paleatiewe sorg

    Sr Irma Schnetler-Ras van Sun Gardens Hospice gesels met Annelie oor Paleatiewe sorg en kwaliteit van lewe

    22 min
  10. Craig Hinds - Watershed

    Die hoofsanger van Watershed, Craig Hinds, kuier by Annelie in die studio en gesels oor die band se 26 jaar in die bedryf, hulle nuwe single en hy het sy...

    25 min
  11. Petro en Estelle - Stem sel oorplanting

    Annelie gesels met Petro en Estelle oor DKMS Africa en stemsel oorplanting in orgaan skenkers maand. Petro het 'n stemsel skenking gedoen vir Estelle se baba...

    20 min
  12. Marko Stavrou - The Gen Z Guy

    Annelie praat met Marko Stavrou, the Gen Z Guy, oor die social trend van Gen Z'rs wat wil hê dat Millenials moet aftree sodat hulle, hul werke kan kry

    14 min
  13. Oppinuus - Rianette Leibowitz oor AI op sosiale media

    Ons gesels oor hoe AI jou kind se inligting van jou profiele af gebruik en opgaar... Dus kan mense jou kind se adres, skool ens. kry. Rianette Leibowitz van...

    22 min
  14. Karla Pretorius Protea Netbal Speler

    Annelie gesels met uittredende Protea Netbal speler Karla Pretorius oor haar loopbaan en die pad voorentoe

    9 min
  15. Deon Meyer

    Dit is wêreld koop 'n boek dag en die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer gesels met Annelie oor een van haar gunsteling onderwerpe - BOEKE en lees.

    16 min
  16. Motivering 7 September 2026 - Tel jou seëninge

    Het jy al ooit so gefokus op dit waarvoor jy bid… dat jy vergeet het om dankbaar te wees vir dit wat jy reeds ontvang het? Psalm 103:2 sê: “Loof die Here, o...

    4 min
  17. Motivering 31 Augustus - Ons kan kies hoe om te reageer

    Ons almal staan soms voor dinge wat ons nooit sou kies nie — 'n verlies, 'n teleurstelling, 'n pad wat skielik krom loop. Ons kan nie altyd die storm keer...

    3 min
  18. Conbad

    Conbad (Conrad Rudolph) kuier met sy kitaar op #MIRRAG om te gesels oor nuwe musiek!! Hy gesels meer oor sy enkelsnit “Ever Young” en die storie agter hoe...

    21 min
  19. John Jones - C12

    John Jones kom vertel meer oor C12 en die C12 konferensie wat in September 2026 plaasvind. Hy leer ons oor hoe jy jou besigheid in 'n bediening kan verander

    27 min
  20. Maandag motivering - Bid sonder ophou

    1 TESSALONISENSE 5:17-18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953) Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

    4 min

Showing the latest 20 of 164. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_46c8da568za85sjmrw2tpbbvh0/episodes

More music podcasts →