Mierspoortjies podcast artwork

Mierspoortjies

by Anton · AF · Kids & Family, Stories for Kids

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

484episodes
2023first episode
Weeklynew episodes
10 mintypical episode

Latest episodes

  1. Die gevaarlike glimlag

    Pikkie ontdek n gevaarlike glimlag. Wat op aarde kan dit wees?

    9 min
  2. Cute en cuddly

    Die drie aapies sien n vreemde dier aankom na die oerwoud. Wie is dit?

    8 min
  3. Ouma van die Bosveld

    Waar word Ouma wakker na die konsert?

    11 min
  4. Choas inndie bosveld

    Dit is tyd vir die jaarlikse bosveldkonsert!

    10 min
  5. Die Magoegter

    Is Alice in gevaar?

    9 min
  6. Plaas avontuur

    Alice gaan verken die plaas. Sal sy iets nuuts sien?

    10 min
  7. Wie se skoen is die?

    Die drie aapies beland in n sprokie....

    11 min
  8. Seerowerskool

    Seerowers moet probeer oorleef. Sal hull dit reg kry?

    10 min
  9. Stop die wind

    O gats die wind waai woes. Hoekom is die wind so kwaai?

    11 min
  10. Goggas vir ete

    dit is bak en brou by die skool. Wat sal die oerwoudkinders maak om te eet?

    11 min
  11. Die Grotman

    wat het met die Ysman gebeur op die plaas?

    11 min
  12. Die Ysman

    Boer Stefaans en Tant Miems kry n besoeker.

    10 min
  13. Eetgoedland

    Stompie en Stertjie besoek Eetgoedland . Wat is alles daar?

    10 min
  14. Amadeus se skip

    Dit was n baie vreemde skip!

    12 min
  15. Vreemde maats

    Die wilde diere ontdek n vreemde spesie. Watter tipe dier is dit hierdie?

    9 min
  16. Vang hulle!

    Wie moet gevang word?

    9 min
  17. Spioen Seerower

    Seerower Die pikkewyne ontdek n vreemde skip. Wie is daarop?

    8 min
  18. Ek wil vlieg

    Boer Stefaans wil vlieg. Hoe sal hy dit reg kry?

    10 min
  19. Die muise wil dorp toe

    Wat dink julle... Gaan die muise dit maak tot in die dorp?

    10 min
  20. Die goggas kom help

    wie sal die oewoud diere kom help?

    9 min

Showing the latest 20 of 484. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_43f0yaaqzgadvt45fkydbaceg9/episodes

More kids & family podcasts →