Mid-Morning Magic podcast artwork

Mid-Morning Magic

by OFM · EN · Education, Leisure

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00

164episodes
2024first episode
Severalepisodes a week
5 mintypical episode

Latest episodes

  1. Buigsame studiemoontlikhede en gehalteonderrig is deel van Akademia se strategie

    Navorsing wêreldwyd toon dat naskoolse opleiding ʼn belegging met groot toekomswaarde is. Dit is hier waar Akademia ʼn verskil maak deur buigsame...

    4 min
  2. The annual Northridge Mall Marathon is for serious runners and first timers

    The annual Northridge Mall Marathon, taking place in Bloemfontein, offers runners an exciting opportunity to take on four race distances: 42km, 21km, 10km...

    8 min
  3. Maak seker jou versekeringspremie pas by jou behoefdes, praat met OVK Versekering

    In die huidige klimaat is dit vir kliente al hoe meer belangrik om kostes te bespaar en volgens Martin Ehlers, Bestuurder OVK Versekering, is ‘n goedkoper...

    3 min
  4. Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards 2026 Results

    Producer Cat van der Merwe checks in with Sazly Moses from Bloemfontein Courant, about the 2026 Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice...

    3 min
  5. Jacques de Wet - Bemarkingsbestuurder NWK & Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas

    Ashmund Martin gesels met Jacques de Wet, Bemarkingsbestuurder by NWK, sowel as Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas. Jacques vertel ons meer oor...

    4 min
  6. Groep hoof finansiele beampte NWK: Alf White

    Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK. Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se...

    5 min
  7. Tweede jaar van die Breast Buddies Challenge op 17 Oktober in Bloemfontein

    The Local Choice Pharmacy Towers in Langenhovenpark gaan op 17 Oktober (vanaf 09:00 tot 12:00) hul jaarlikse Breast Buddies Challenge hou om fondse in te...

    3 min
  8. Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer

    Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet...

    5 min
  9. Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer

    Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die...

    5 min
  10. Busamed Bram Fischer Private Hospital: Thinus van Eeden

    Yolanda Maartens is at the opening of the new Busamed Rehabilitation Unit, and she interviews Thinus van Eeden, a Physiotherapist from the Busamed Bram...

    6 min
  11. Busamed Bram Fischer Private Hospital: Dr. Mongangane

    Yolanda Maartens speaks with Dr. Mongangane, Hospital Manager at Busamed Bram Fischer Private Hospital. They talk about the new Busamed Rehabilitation Unit,...

    5 min
  12. Hit the greens for their dreams at annual Reach For a Dream golf day in Bloemfontein

    Since 1988, The Reach For A Dream Foundation has brought hope, joy and healing to countless children by encouraging them to use their dreams to fight...

    5 min
  13. Die identifisering van vroeë waarskuwingstekens vir kinderkanker is van kritiese belang

    Met CHOC (Childhood Cancer Foundation South Africa) se veldtog tydens Internasionale Kinderkanker-bewustydsmaand beklemtoon die organisasie vroeë...

    7 min
  14. Verwag ‘n dag van goeie gees by die jaarlikse Hoërskool Jim Fouché gholfdag

    Die dag is meer as net ‘n gholfdag, die dag beoog om Hoërskool Jim Fouché te ondersteun en is ‘n jaarlikse fondsinsameling geleentheid wat ondersteun word...

    2 min
  15. Vat hande met Vrystaat Versorging in Aksie om jonk en oud te ondersteun

    Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) is ’n diensgerigte welsynsorganisasie wat deur hul 83 dienspunte ’n verskeidenheid maatskaplike dienste en...

    7 min
  16. NWK Groephoof Uitvoerende Beampte: Pieter Kleingeld

    Yolanda Maartens gesels met Pieter Kleingeld, Groephoof Uitvoerende Beampte by NWK hoofkantoor oor hul gemeenskaps projekte, en spesifiek oor hul...

    4 min
  17. NWK Bemarkingsbestuurder: Jacques de Wet

    Yolanda Maartens kuier in Lichtenburg by die NWK hoofkantoor, en gesels met Jacques de Wet, bemarkingsbestuurder, oor wat NWK se Ysters vir Landbou is, en...

    4 min
  18. Besef jou Graad 9 die belangrikheid van vakkeuses? Die NWU se gratis “Intereset Index” kan help

    Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel ʼn deurslaggewende rol in leerders...

    3 min
  19. Akademia se na-uurse afstand opsies bied buigbaarheid vir jou studies

    Dianel Homsek, een van Akademia se nauurse afstandstudente sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe Akademia jou kan help om jou studiedrome te...

    3 min
  20. ‘Dignity Drive’ in September om fondse in te samel vir Childline Vrystaat

    Mariétha Le Roux is direkteur by Childline in die Vrystaat en sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor vanjaar se Dignity Drive in samewerking met Pick...

    5 min

Showing the latest 20 of 164. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_35yzemaj9qahdbxsd4zpwhaf4p/episodes

More education podcasts →