Met Hart en Siel podcast artwork

Met Hart en Siel

by Radio Pulpit · AF · Religion & Spirituality, Education

Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.

160episodes
2023first episode
Weeklynew episodes
1 h 34 mintypical episode

Latest episodes

  1. Uitbranding, identiteit en dementia

    Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee om oor jaareindmoegheid en uitbranding te gesels. Magda Calitz sê Skuif jou kroon reg… en vertel meer oor...

    1 h 34 min
  2. Breingesondheid, aftrede en meer

    Dr. Melodie de Jager kuier in die ateljee en gesels oor breingesondheid, aftrede, finansies, blyplek, gemoed, aktiwiteit en verhoudings en die impak hiervan...

    1 h 34 min
  3. Mansgesondheid

    Neuro-Pastorale Berader Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen laat vandag die kollig val op kanker en die trauma wat daarmee gepaard...

    1 h 30 min
  4. Emily100, Kom ons gesels en Ouerskap

    Elsabe Brits gesels oor Emily100 die honderdjarige herdenking van die afsterwe van Emily Hobhouse wat in Bloemfontein plaasvind. Lorraine Swart vertel meer...

    1 h 39 min
  5. Voeding & kanker

    Voedingskundige Madalein Helm kuier in die ateljee om te gesels hoe benader ek kanker en hoe kan ek voorkomend optree deur my dieet en leefstyl aan te pas....

    1 h 31 min
  6. Roeping, tuine en Daily Bread

    Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee en gesels oor jou roeping teenoor jou beroep. Skrywer Lizette Murray vertel meer oor die mooi plek wat...

    1 h 32 min
  7. Van 'n hartsreis tot die bestuur van 'n Christen sake-onderneming

    Fotograaf, Hanneri de Wet, kuier in die ateljee en gesels oor ‘n hartsreis wat sy na Engeland en Frankryk onderneem het. Joernalis, Riëtte van der Wat,...

    1 h 34 min
  8. Bybelgenootskap van Suid-Afrika, identiteitsankers en Karoo Wildsvleis

    In hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met die nuwe uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, ds Gerhard Pieterse. Spesialis-...

    1 h 33 min
  9. Muur van hoop, Ya Bana VIllage & KI

    Marlene Eksteen van Potchefstroom gesels oor ‘n spesiale mosaïekprojek waarby sy en ‘n groep dames betrokke was om dié universiteitsdorp te verfraai. Naomi...

    1 h 36 min
  10. Mansgesondheid

    Voedingskundige Madalein Helm gesels oor mansgesondheid en spesifiek oor voeding vir mans in elke lewensfase. Met Hart en Siel

    1 h 35 min
  11. Joodse Nuwejaar & Hoop na trauma

    Marielle de Vos vertel meer oor die Joodse Nuwejaar wat op Saterdag 12 September begin. En Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor hoekom daar altyd...

    1 h 44 min
  12. Salwingsolies

    Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en hoe God Homself deur salwing openbaar. Met Hart en Siel

    1 h 26 min
  13. Die pad na heelheid, raad vir nuwe liefde na 'n afsterwe en 'n getuienis oor verlies, geloof en hoop

    Lewensafrigter Savnola Goldridge gesels met ons oor die pad na heelheid veral in ons verhoudings deur die lens van Enneagram. Sielkundige dr. Johan Ferreira...

    1 h 19 min
  14. Kersfees in Augustus en hulp aan die helpers

    Musikant en visuele kunstenaar Anel Stricker-Bessinger kuier in die ateljee om meer te vertel oor ‘n baie spesiale musiekkonsert Kersfees in Augustus wat...

    1 h 37 min
  15. Van bediening tot Isabella Niehaus se nuutste kookboek

    Motiveringspreker en skrywer Yolande Britnell-Steyn gesels oor haar bediening. Lizette Murray herriner ons waarom dit so belangrik is om saam aan tafel te...

    1 h 23 min
  16. So klop my hart

    Susan Coetzer vertel hoe ons as gelowige vroue van ‘n swaarmoedige Sannie tot ‘n super C-vrou kan beweeg. Daarna gesels Rachelle Fourie oor haar nuwe boek My...

    1 h 37 min
  17. Gekroon

    Veronika Olivier, Henda Bonsma en Elvira Joubert van Heidelberg, Gauteng kuier in die ateljee. Daar word gesels oor van kreatiewe handwerk en innerlike...

    1 h 34 min
  18. Leef intensioneel & die pad na heelheid

    Dr Janine do Cabo gesels oor hoe om intensioneel te leef. Jacques Engelbrecht vertel hoe die pad na heelheid deur die lens van die Enneagram lyk. Met Hart en...

    1 h 36 min
  19. Gesonde voeding vir elke fase van vrouwees

    Voedingskundige Madalein Helm gesels oor die voedingsbehoeftes vir elke fase van vrouwees van jou twintigs tot in jou negentigs. Hoe en wat om te eet vir...

    1 h 32 min
  20. Goed genoeg

    Motiveringspreker en entrepreneur Gerridene Berg gesels oor haar boek Goed genoeg. Neil Pelser van Retire at Home gesels oor die uitdagings van die...

    1 h 31 min

Showing the latest 20 of 160. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_64es80pkn5b3js7pxy18mwwabf/episodes

More religion & spirituality podcasts →