Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more. Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.
In episode 21 van Landboumark Voorslag hoor ons van Jo-Ann van Heerden, wat in 2020 met ʼn WhatsApp-groepie van net 20 mense en ʼn paar aflewerings vanaf ʼn...
In episode 20 van Landboumark Voorslag hoor ons van Hein Kruger, hoofverkoopsverteenwoordiger van Electrolee. Electrolee is ʼn Suid-Afrikaanse vervaardiger...
In episode 19 van Landboumark Voorslag hoor ons van Hannes Coetzee, wat die raad van kenners geïgnoreer en ʼn bessieboerdery op ʼn verwaarloosde deel van die...
In episode 18 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe surplusbokmelk Deonette Boerdery gelei het na ’n volwaardige kaasmakery wat al 14 jaar ’n wye reeks...
Mechanics or repair workshops often don't have the greatest reputations. Honesty is a rare trait among the average motorist or customer when dealing with...
In episode 17 van Landboumark Voorslag vertel Leandri Oberholster van Plaasbrak in Centurion hoe ’n stukkend gekoude hondebed tot ’n klein florerende...
Willie Spies, direkteur van Hurter-Spies gesels oor die Onteieningsweet.
Wat as ’n eenvoudige guns begin het – 12 lamspasteie vir ’n vriendin se koffiewinkel – het gelei tot ’n inspirerende suksesverhaal wat gegroei het tot ’n...
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland,...
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland,...
Dr. Gideon Brückner, is ’n wêreldbekende veearts wat al meer as 70 lande besoek het om te bepaal of dié lande hul BKS-vrye-status kon herwin, het hy aan...
In die eerste epidsode gesels Arina oor hoe gemaak as jy vanjaar by die see is en/of kampeer om ’n heerlike Kersete voor te berei. Sy gee wenke en maklike...
Om vir ’n hele huis vol mense Kerskos voor te berei sit nie in enigeen se voorskoot nie. Maak vanjaar die spanning minder met Arina du Plessis se wenke om te...
Ag nee, net nie koue kos vir Kersfees nie! Hierdie kosdilemma heers in baie huise gedurende Kerstyd. Hoe gemaak as sommiges hou van koue kos en ander dadelik...
Die dringendheid om oplossings vir bek-en-klouseer te vind is, op die voorgrond nadat dié siekte die afgelope week by die wêreld se grootste voerkraal gevind...
Nie een provinsie in Suid-Afrika het die uitbreking van die Afrika-kommandowurm vrygespring nie. Dié wurms kan binne vier uur 40 ha gras opvreet. Wat het...
Grondontledings word gebruik as basis van bemestingsaanbevelings daarom is dit uiters belangrik dat die inligting wat daaruit kom korrek is. Die vraag is of...
Presisiegrondontleding is ’n belangrike hulpmiddel waarvolgens ’n boer besluite oor grondaanvulling neem. Indien hierdie ontleding nie akkuraat is nie, kan...
Voëlgriep is nie net ’n krisis vir die hoenderboere nie, dit het ’n impak op die hele landboubedryf. Astral Foods het onlangs geskiedenis gemaak deur die...
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland,...
Showing the latest 20 of 194. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_6n9gdrb986axnrr9q3tgdnn3m8/episodes