Maroela-onderhoude podcast artwork

Maroela-onderhoude

by Maroela Media · AF · News, Kids & Family

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.

176episodes
2025first episode
Severalepisodes a week
15 mintypical episode

Latest episodes

  1. Frank Opperman terug in Staatsteater

    “Ons kan nie toelaat dat daai ‘beautiful’ gebou net so daar staan nie,” sê Frank en vertel hy het sowat vier dekades gelede as deel van die destydse...

    8 min
  2. Nuwe reeks veel meer as ‘goedvoel-stories’

    Sophia Kapp is nie bang om swaarder temas in haar boeke aan te pak nie. Sy vertel aan Cornelia Hitge dat dit nie net ter wille van karakterontwikkeling is...

    14 min
  3. Magda se beste bakwenke

    Moet nooit warm beskuit sny nie, en hou daardie pizzames byderhand! Magda Janse van Vuuren, wenner van RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie, deel haar...

    8 min
  4. Bobaasbeskuitbakster deel bakreis van geloof

    Sy het begin beskuit bak om haar man se mediese uitgawes te help betaal. Vandag is haar wenbeskuit in 162 koffiewinkels landwyd beskikbaar. Magda Janse van...

    13 min
  5. SkoolSlim | KI gee antwoorde, maar verstaan jou kind dit?

    KI kan binne sekondes ’n opstel, antwoord of navorsingstaak lewer, maar hoe weet ’n onderwyser of leerders werklik die werk verstaan? “SkoolSlim” ondersoek...

    15 min
  6. SkoolSlim | SOS help skole om beter te onderrig

    In die jongste episode van “SkoolSlim” gesels dr. Hanri Bezuidenhout oor hoe die SOS skole en onderwysers ondersteun. Kom luister of kyk na die onderhoud en...

    16 min
  7. Ronell Erasmus: ‘My tyd wat ek met Here praat’

    Die gewilde geestelike sangeres se volledige musiekkatalogus is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Maroela Media

    12 min
  8. SkoolSlim | Wat lê werklik agter ’n kind se gedrag?

    ’n Moeilike kind probeer soms iets sê wat hy of sy nie in woorde kan uitdruk nie. In die jongste episode van “SkoolSlim” kyk Lourindi Nel na trauma, gedrag...

    26 min
  9. Cordelia wys hart vir country met nuwe album

    Sy het ’n verskeidenheid genres in gedagte gehad terwyl sy geskryf het, en daar is ’n hele paar ballades en lekker “boot scoop”-countryliedjies waarop ’n...

    7 min
  10. ‘Verlore seun’ Rudi Claase vind weer sy stem

    Die afgelope vier jaar was die bekroonde liedjieskrywer en sanger Rudi Claase meer in die hospitaal as wat hy in die ateljee was, maar hy het onlangs...

    8 min
  11. Unieke liefde tussen seun, hond in boek oor disleksie

    Vir Elana Barker, skrywer van 'Die miere maak amok', was dit ’n manier om haar seun Jan se diagnose met disleksie te verwerk en verstaan. Maroela Media

    10 min
  12. Dissipelskap leefwyse, roeping vir alle Christene

    “Tye het verander, maar die mens se aard het nie, dus is die Bybel steeds van toepassing,” sê Ewan Oberholzer oor die besluit om Jesus te volg. Maroela Media

    21 min
  13. Van Brakanjan tot Wrakinjan

    ’n Goedkoop kitaar, ’n Green Day-konsert en ’n naam wat deur “Brakanjan” geïnspireer is. Só het die alternatiewe Afrikaanse musiekgroep Wrakinjan ontstaan....

    9 min
  14. ‘Verlammende vrees’: ‘7de Laan’-aktrise maak hart oop oor borskanker

    Op 16 April vanjaar het Carina Nel se lewe in ’n ommesientjie verander, toe ’n roetineborsondersoek skielik ’n verbete stryd teen borskanker geword het....

    34 min
  15. SkoolSlim | Kan KI onderwysers vervang?

    Kan KI kinders help om beter te dink, of dink dit namens hulle? Valentyn van der Merwe van die SOS gesels met dr. Leandie Bräsler oor KI se plek in die...

    13 min
  16. SkoolSlim | Is jou kind gereed vir graad 1?

    Skoolgereedheid gaan oor veel meer as letters en syfers. Dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, gesels met dr. Leandie Bräsler van die...

    21 min
  17. Deur koeëls en myntonnels op zama-zamas se spoor

    Ná meer as ’n dekade se ondersoekwerk vertel joernalis Graham Coetzer in sy nuwe boek van die georganiseerde misdaad, uitbuiting en groot geld agter...

    26 min
  18. ‘Pleegsorg is my roeping,’ vertel Bianca (24)

    “Ons glo dat elke kind die geleentheid moet hê om in ’n liefdevolle gesin groot te word.” Maroela Media

    21 min
  19. Borskankerdiagnose: ‘Dan gaan jy op jou knieë’

    Toe fase-3 borskanker in 2022 by die 33-jarige Edith du Toit van Lichtenburg in Noordwes gediagnoseer is, was haar eerste gedagte: “Wat van my kinders?”...

    20 min
  20. Ruhan gee stem aan verlies, verlange

    “Met ‘Pa vir Kersfees’ bring Ruhan ’n bekende heldeverhaal opnuut na vore en gee hy woorde aan die verlange om iemand nog net een keer te sien, te hoor of...

    23 min

Showing the latest 20 of 176. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1psdbasq4kb83v097dfs3d3hvb/episodes

More news podcasts →