Maroela Media podcast artwork

Maroela Media

by Maroela Media · EN

Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.

315episodes
2026first episode
Severalepisodes a week
14 mintypical episode

Latest episodes

  1. Immer Wes: Hoofstuk 11 (deel 2)

    Elana Barker lees hoofstuk elf van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

    18 min
  2. Immer Wes: Hoofstuk 11 (deel 1)

    Elana Barker lees hoofstuk elf van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

    16 min
  3. ToekomsVenster | Here, ek verstaan nie

    Eerlikheid voor God is deel van ’n egte verhouding met Hom. Immers, dit is wat Hy vra: Gee My jou hart.

    5 min
  4. ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

    As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid...

    5 min
  5. ToekomsVenster | Wanneer ons met die gevolge van ons eie keuses leef

    Mag die Here ons die genade gee om met geestelike volwassenheid en onderskeiding te leef.

    4 min
  6. ToekomsVenster | Mag jy vandag rus ervaar

    Mag jy vandag iets van hierdie rus ervaar en mag jy weet: Die Here is groter as dit wat jou bang maak.

    3 min
  7. ToekomsVenster | Sien ook die mens agter die diens

    Ons is dikwels vinnig om te kritiseer, maar hoe gereeld dink ons aan die stryd wat iemand anders stilweg voer?

    3 min
  8. Immer Wes: Hoofstuk 10 (deel 2)

    Elana Barker lees hoofstuk tien van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

    22 min
  9. Frank Opperman terug in Staatsteater

    “Ons kan nie toelaat dat daai ‘beautiful’ gebou net so daar staan nie,” sê Frank en vertel hy het sowat vier dekades gelede as deel van die destydse...

    8 min
  10. Nuwe reeks veel meer as ‘goedvoel-stories’

    Sophia Kapp is nie bang om swaarder temas in haar boeke aan te pak nie. Sy vertel aan Cornelia Hitge dat dit nie net ter wille van karakterontwikkeling is...

    14 min
  11. Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Ep. 110

    Wêreldwys | Trump, Poetin en Jinping ontmoet | Ep. 110 ’n Historiese ontmoeting tussen Donald Trump, Wladimir Poetin en Xi Jinping in China vandeesweek...

    34 min
  12. Immer Wes: Hoofstuk 10 (deel 1)

    Elana Barker lees hoofstuk tien van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

    19 min
  13. ‘Idees Vol Vrees’ kuier by die Jan Braai-vleisvuur

    “Daar is bietjie tong-in-die-kies-humor, en jy kan dit interpreteer soos jy wil, maar ek hou dit altyd skoon sodat dit vir oud en jonk is.” Facebook ·...

    13 min
  14. Chris Chameleon: Genoeg is genoeg

    Deur Chris Chameleon Dis tyd dat die gebruik daarvan verkleineer word aan die hand van intellektuele laksheid, linguistiese verarming en onderdanigheid tot...

    10 min
  15. Net nog enetjie | Watter koalisie kom? | Ep. 96

    Net nog enetjie | Watter koalisie kom? | Ep. 96

    24 min
  16. Wiele2Wiele: MG onthul nuwe sportnuts en bakkies

    Hierdie week vir Wiele2Wiele, onthul MG Motor SA verskeie nuwe modelle en tegnologie - van ’n sewesitplek-vlagskip-sportnuts tot dubbelkajuitbakkies. Vir...

    25 min
  17. Immer Wes: Hoofstuk 9 (deel 3)

    Elana Barker lees hoofstuk nege van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

    23 min
  18. Immer Wes: Hoofstuk 9 (deel 2)

    Elana Barker lees hoofstuk nege van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

    22 min
  19. Magda se beste bakwenke

    Moet nooit warm beskuit sny nie, en hou daardie pizzames byderhand! Magda Janse van Vuuren, wenner van RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie, deel haar...

    8 min
  20. Bobaasbeskuitbakster deel bakreis van geloof

    Sy het begin beskuit bak om haar man se mediese uitgawes te help betaal. Vandag is haar wenbeskuit in 162 koffiewinkels landwyd beskikbaar. Magda Janse van...

    13 min

Showing the latest 20 of 315. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_22deb11ygtbfgs7a2tsmaa41c1/episodes