'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: [email protected] Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
..miskien het hulle "gevoelens? Soos die Venus flytrap wat verlam word as dit narkose toegedien word. Of die kruitjie-roer-my-nie wat "leer" om nie bang te...
Evert en Francois vertel van hulle onlange vakansie in Suid Afrika. Kaap en Kruger Wildtuin
Lekker Doel vd Lewe pitkos vandag. Ons praat oor Camus en Nagal se idees oor Eksistensialisme en absurditeit.
Evert vertel ons van al die weird aspekte van satisfaksie.
Net 'n lekker gesêls oor die Afrikaanse TV reeks "Die Kantoor" Nog Pop! Episodes - Magalies - Pop - playlist | Spotify
Die Hugging Face Kunsmatige Intelligensie insident het almal bietjie regop laat sit oor KI-veiligheid. Ons delf in.
Sean M. Carroll se metafisiese raamwerk genaamd Poëtiese Naturalisme word vandag bespreek.
Diere soos miere wat hulle self opoffer vd "Greater Good", Eusosialiteit, Superorganismes en nog baie meer vreemde stories.
Ons tekkel die Ought-is puzzle en praat oor Sam Harris se idees oor moraliteit.
In die gees van My Octopus Teacher kyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir...
- Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self. Hoofstukke: 00:00; 3D skaak, geskiedenis 07:36; Rekenaar &...
00:00; Vark Latyns, Hangul, minder letters en kappies 11:30; Amerikaanse spelling, verbuigings en irregular verbs 15:42; Esperanto & Conlang 30:43; Lord of...
Is die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei. Nog BotBoks episodes: Magalies...
Tyd, Einstein, Time Dilation en die geografie van Spacetime.Plus, ons verduidelik die tyd-wetenskap in Interstellar en Project Hail Mary. Hoofstukke: 00:00;...
Ons vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar...
Wat is die stappe wat 'n beskawing moet deurloop om van eensellige lewe tot interstellêre reisigers te ontwikkel? Ons vat 'n reis deur biologie om te...
Rudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land. https://www.facebook.com/share/p/14gzWMD4qGo/?mibextid=wwXIfr Hoofstukke 00:00; Groot trokke en AI...
Hanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof. Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfr Nog episodes oor...
Ons klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis,...
Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig? Hoofstukke: 00:00;...
Showing the latest 20 of 231. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0wp62xedgeb2dt8f8f28xmj3z9/episodes