Ligpunt Pretoria podcast artwork

Ligpunt Pretoria

by Ligpunt Pretoria · AF · Religion & Spirituality, Christianity

'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. Vir meer inligting 🌐Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍Willows Country Lodge

396episodes
2022first episode
Weeklynew episodes
45 mintypical episode

Latest episodes

  1. 497. Vennote Sondag: "Ons Kerk"

    Wat soos afsonderlike gemeentes lyk, is onder die oppervlak onderling verwant en interafhanklik. Die kerk behoort aan God, is geheilig in en vir Christus, en...

    48 min
  2. 496. Orphan Sunday: "Elkeen se Storie"

    Elke Christen se ware biografie is aanneming: gekies deur die Vader, gekoop deur die Seun en geseël deur die Gees, tot lof van die heerlikheid van Sy genade....

    46 min
  3. 495. IDOP-Sondag: "Faithful Witness in a Hostile World"

    True Christian witness will involve suffering, but God guarantees the ultimate vindication of his persecuted people. The persecuted church challenges us not...

    45 min
  4. 394. Heilig in Hoop (11): "Hy Sal Dit Doen"

    Ons sal gereed wees wanneer Jesus kom, nie omdat ons dit kan doen nie, maar omdat God dit sal doen. Daarom leef ons in afhanklikheid van Hom, nie uit eie...

    42 min
  5. 393. Heilig in Hoop (10): "Gemeenskaplike Geloof"

    Omdat Jesus nie fisies by ons is nie, dreig die gevaar van “uit die oog, uit die hart” vir elke gelowige. Maar Hy is nie afwesig nie: deur Sy Gees is Hy...

    45 min
  6. 392. Heilig in Hoop (9): "Kinders van die Lig"

    Kinders van die lig leef nugter en gereed vir Jesus se wederkoms, omdat hulle nou reeds in Sy redding deel. Teks: 1 Thessalonisense 5:1-11...

    42 min
  7. 391. Heilig in Hoop (8): "Treur met Hoop"

    Ons treur met hoop, want Jesus het opgestaan, Jesus kom weer en ons sal vir altyd by Hom wees. Teks: 1 Thessalonisense 4:13-18 (ESV) Prediker: Eloff van...

    33 min
  8. 390. Heilig in Hoop (7): "Meer en Meer Liefde"

    Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie. Die...

    34 min
  9. 389. Heilig in Hoop (6): "Heilig en Rein Terwyl Ons Wag"

    Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie....

    38 min
  10. 388. Fleur Vrouekamp 2026 (3): "God Provides the Way for Us to Draw Near"

    In Leviticus, drawing near to God’s holy presence while unclean brought defilement and death. In Christ, the unclean draw near to the Holy One and, instead...

    1 h 1 min
  11. 387. Fleur Vrouekamp 2026 (2): "How Does a Holy God Dwell in the Midst of an Unholy People?"

    Leviticus answers the problems of humanity’s exile from God’s holy presence that began in Genesis 3. Though sin drove humanity away from God’s holy Center,...

    1 h 19 min
  12. 386. Fleur Vrouekamp 2026 (1): "The Story of Holiness"

    The story of Holiness doesn’t begin in Leviticus - it begins in Eden. From the first pages of Scripture, God calls His people to order their lives around His...

    44 min
  13. 385. Heilig in Hoop (5): "Gereed vir Glorie"

    ’n Goeie begin is nie genoeg nie — die Christelike lewe het ook ’n goeie einde nodig, gereed vir die wederkoms van Christus. Ware geloof en liefde is nooit...

    39 min
  14. 384. Heilig in Hoop (4): "Battling for the People of God"

    Since the Gospel of Christ bonds believers together, believers must battle well for one another. Teks: 1 Thessalonians 2:17–3:5 (ESV 2007 Ed) Gasprediker:...

    48 min
  15. 383. Heilig in Hoop (3): "Die Woord wat Werk"

    Die Woord wat ons red, is ook die Woord wat ons staande hou. Teks: 1 Thessalonisense 2:13-16 (AFR2020) Prediker: Eloff van Niekerk Datum: 30 Augustus 2026

    35 min
  16. 382. Heilig in Hoop (2): "Getroue Dissipelskap"

    Ware evangelie-integriteit bewys homself nie net in wat 'n mens sê nie, maar ewe veel in hoe 'n mens lewe — en dit is nie net iets om van 'n apostel te...

    45 min
  17. 381. Heilig in Hoop (1): "Tekens van Lewe"

    Paulus weet sonder twyfel dat die Thessalonisense uitverkies is — nie omdat hy raai nie, maar omdat hy dit sien: 'n vrug wat in hulle lewe werk, en 'n...

    47 min
  18. 380. Koninkrykskultuur (3): "Gebed vir Geseëndes"

    Psalm 67 roep ons op om vir God se seën te bid, sodat die nasies Sy verlossing kan ken, hulle in Sy heerskappy kan verbly, en Sy Naam kan verheerlik. Teks:...

    24 min
  19. 379. Koninkrykskultuur (2): "Ken Hy Jou?"

    Jesus waarsku ons dat nie almal wat Hom as 'Here' bely aan Hom behoort nie. Slegs hulle wat die wil van die Vader doen is werklik deur Hom geken. Die vraag...

    58 min
  20. 378. Koninkrykskultuur (1): "Koninkryksbouprojek"

    Paulus beveel Timoteus en die gemeente om die ware lewe aan te gryp: deur die goeie belydenis van Jesus as die enigste Koning te onthou, én deur ryk te wees...

    39 min

Showing the latest 20 of 396. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2a3wd174cnayn8dehenxc8g6a8/episodes

More religion & spirituality podcasts →