Baie welkom! Hierdie is waar ons as Lewende Woord Hartenbos ons sondae dienste oplaai. As jy wil deel word van die familie, gaan besoek asseblief ons webtuiste
Sondag 22 November 2026: Drie Reaksies op die Bybel Die Bybel ontketen altyd gevoelens by mense en as ons eerlik met onsself is sal ons daai gevoelens kan...
Sondagoggend 15 November 2026: Jou Flitslig Die Bybel het verskillende terme om homself te verduidelik. Hierdie week het Charl met ons gesels oor Psalm 119...
Sondag Oggend 8 November 2026: Die Swaard Ons het saam gekyk na wat Paulus bedoel as hy die Bybel 'n swaard noem. Hoe moet ons dit verstaan? Hoe moet ons dit...
Sondag 18 Oktober 2026 Ons het gehoor vanaf gemeentelede hoe hulle die stem van die Here hoor
Sondag 11 Oktober 2026: Ek wil gereed wees Ons wil almal die stem van die Here hoor, maar hoe kan ons seker wees dat die Here is wat ons hoor? En is dit net...
Sondagoggend 4 Oktober 2025: Vir Almal Baie keer as ons luister na die Bybel dan dink ons dat die Heilige Gees net met sommige mense praat, maar die boek...
Sondagoggend 1 November Shaun Nel het met ons gesels oor die Wildernis en wat ons beleef wanneer God vêr voel
Sondagoggend 27 September 2026: Vir nou en vir vir altyd In Matteus 6 leer Jesus ons bid, maar die gebed wat hy vir ons gee kan nou en vir altyd werk
Sondagoggend 20 September 2026: Is ek verlos of is ek vry? Charl het met ons gesels oor die konsep dat wanneer ons verlos is ons nie in wetteloosheid mag...
Sondagoggend 13 September 2026: Drie Persepsies van Jesus In Matteus 14 sien ons dat mense na Jesus kyk en drie verskillende persepsies van Hom het. Eers het...
Sondag 6 September 2026 In die maand September gaan ons saam kyk na Verlossing en waarvan ons gered word. In hierdie week se preek het Charl ons bedien oor...
Sondagoggend 26 Julie 2026 Hoekom glo ons in Jesus? En as ons in Jesus glo, hoekom beleef ons steeds swaar tye. Hierdie is die vrae wat Charl antwoord in die...
Sondagoggend 19 Julie 2026 Charl het met ons gesels oor die feit dat genesing op twee moontlike vlakke kan gebeur, naamlik geestelik en fisies. Ons het dit...
Sondag 28 Junie 2026: Die uiteinde van ons geloof In hierdie week se boodskap het Charl met ons gesels oor waarnatoe ons geloof ons lei. Charl het vanuit...
Sondag 21 Junie: Die Bron van ons Geloof Ons geloof kan nie uit ons self uit kom nie, want ons is te veel feilbaar vir dit. Ons het 'n standvastige bron...
14 Junie 2026: Gevorderde Geloof Charl gesels met ons die feit dat geloof soms vereis dat ons moeilike vrae moet vra sonder om die antwoord te kry. Ons het...
Sondagoggend 7 Junie 2026 Ons is almal feitlik in 'n geloofskrisis. Ons weet ons moet glo, maar soms dink ons dat ons baie moet glo en vergeet dat geloof nie...
Sondagoggend 31 Mei 2026: Ons het 'n boodskap deur Neville Goodchild ontvang van Lewende Woord Bloemfontein. Neville se boodskap het gehandel oor dat ons...
Sondagoggend 17 Mei 2026 Charl het ons bedien oor die toets van ons gawes. Die Here gee vir elkeen van ons vermoëns en gawes en die gebruik daarvan is nie...
Sondagoggend 10 Mei 2026: Die Pottebakker Zuleika deel met ons die waarde van rustig wees in God se hande en die wete dat Hy alles van ons weet en ons...
Showing the latest 20 of 157. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2dbhf0nftrayp9zdfz2j03syer/episodes